Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ralph J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was a good stay. Ken and Trish are warm, friendly, and welcoming. Our opinion is for the bathroom to be brightened up. Maybe paint it white or use light tiles. Other than that, it is a perfect breakaway destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A wonderful, peaceful little gem and home from home! We had an amazing stay in this very neat and clean, beautifully decorated quaint cottage with absolutely everything we needed and more, even braai wood, mosquito repellent, and backup for load shedding. We loved the sea views and waking up to the sound of the waves. The hosts are the best! Thank you for making us feel so welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia K
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Baie skoon en die dekor was beautiful. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Hoogs aan te beveel. Trish en Ken is ongelooflike gashere! Hulle het aan absoluut alles gedink, van melk in die yskas tot 'n pleister. En die beste, dit het nie eers 'n arm en been gekos nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexandri M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ongelooflike wegbreek. Nie net het Trish ons laat tuis voel nie, sy het ook die ekstra myl gegaan met haar gasvryheid, deur enige vrae te beantwoord en met die wasgoed te help. PS. Dankie vir die ander bederfies wat jy vir ons gelos het en natuurlik die wonderlike woonstel, 'n huis weg van jou eie tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

I had to stay overnight with some co-workers. Everything was to our satisfaction. Yes, the accommodation was clean and tidy. Our booking changed at the last minute and we were accommodated without a problem. All in all a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Perfect. Perfect, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Ons het heerlik ontspan in 'n stil en privaat atmosfeer. Trish en Ken se gasvryheid is van topgehalte. Kingfisher Cottage is sentraal geleë in 'n baie stil en veilige omgewing. Dit is binne loopafstand van die winkels asook die Umkomaas golfklub. Gereelde besoekers aan die tuin was die bruinkop visvanger, tiptolle, duiwe, mossies, suikerbekkies en bloukuifloerie, om maar net 'n paar te noem. Dit was baie lekker om met die gedreun van die branders in ons ore wakker te word, asook mooi uitsig op die see te geniet. Ons het heerlik gekuier en beveel die fasiliteit enige tyd aan enige persone wat in 'n stil, veilige en privaat omgewing wil afpak en behoorlik rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trish
Kingfisher Cottage
Thank you Willem. It was lovely meeting you and an absolute pleasure having you stay. We hope to see you again soon.

Lumé S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Absoluut fantasties! Dit was wonderlik om in Kingfisher Cottage te bly, ons het elke oomblik geniet! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam, ons sal definitief weer daar tuisgaan en kan dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sara V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Trendy, comfortable and quiet. We stayed one night in the beautiful cottage. Trish was friendly and accommodating. The cottage was clean and well equipped. We would have loved to have stayed longer to watch the whales. There was a feeding station for birds of prey, which was pretty amazing watching the kites come down to feed. I will definitely return to spend a peaceful weekend away there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 7, Umkomkaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd57b359d83a9f0a6f1699cd4fe765474f24f535e4b44bc1509ca0f9180a405909d95798c5e744ecfb09101efc77e276348f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 7 Milner Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.209856356533 30.797599682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang