Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Kingfisher Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ralph J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph J

It was a good stay. Ken and Trish are warm, friendly, and welcoming.

Our opinion is for the bathroom to be brightened up. Maybe paint it white or use light tiles. Other than that, it is a perfect breakaway destination.

Angie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie J

A wonderful, peaceful little gem and home from home!

We had an amazing stay in this very neat and clean, beautifully decorated quaint cottage with absolutely everything we needed and more, even braai wood, mosquito repellent, and backup for load shedding. We loved the sea views and waking up to the sound of the waves. The hosts are the best! Thank you for making us feel so welcome!

Nadia K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Baie skoon en die dekor was beautiful.

Dit was baie lekker en rustig.

Carine S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Hoogs aan te beveel.

Trish en Ken is ongelooflike gashere! Hulle het aan absoluut alles gedink, van melk in die yskas tot 'n pleister. En die beste, dit het nie eers 'n arm en been gekos nie.

Alexandri M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandri M

Ongelooflike wegbreek.

Nie net het Trish ons laat tuis voel nie, sy het ook die ekstra myl gegaan met haar gasvryheid, deur enige vrae te beantwoord en met die wasgoed te help. PS. Dankie vir die ander bederfies wat jy vir ons gelos het en natuurlik die wonderlike woonstel, 'n huis weg van jou eie tuiste.

Otto K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto K

I had to stay overnight with some co-workers. Everything was to our satisfaction.

Yes, the accommodation was clean and tidy. Our booking changed at the last minute and we were accommodated without a problem. All in all a good experience.

Annalise O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise O

Perfect.

Perfect, comfortable.

Willem S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Ons het heerlik ontspan in 'n stil en privaat atmosfeer. Trish en Ken se gasvryheid is van topgehalte.

Kingfisher Cottage is sentraal geleë in 'n baie stil en veilige omgewing. Dit is binne loopafstand van die winkels asook die Umkomaas golfklub. Gereelde besoekers aan die tuin was die bruinkop visvanger, tiptolle, duiwe, mossies, suikerbekkies en bloukuifloerie, om maar net 'n paar te noem. Dit was baie lekker om met die gedreun van die branders in ons ore wakker te word, asook mooi uitsig op die see te geniet. Ons het heerlik gekuier en beveel die fasiliteit enige tyd aan enige persone wat in 'n stil, veilige en privaat omgewing wil afpak en behoorlik rus.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Thank you Willem. It was lovely meeting you and an absolute pleasure having you stay. We hope to see you again soon.

Kingfisher Cottage
Lumé S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumé S

Absoluut fantasties!

Dit was wonderlik om in Kingfisher Cottage te bly, ons het elke oomblik geniet! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam, ons sal definitief weer daar tuisgaan en kan dit beslis aanbeveel!

Sara V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara V

Trendy, comfortable and quiet.

We stayed one night in the beautiful cottage. Trish was friendly and accommodating. The cottage was clean and well equipped. We would have loved to have stayed longer to watch the whales. There was a feeding station for birds of prey, which was pretty amazing watching the kites come down to feed. I will definitely return to spend a peaceful weekend away there.

Danny V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny V

Amazing stay an definite value for money.

Had the most amazing stay at KingFisher Cottage. Very friendly hosts and loved every minute of it. Will definitely book again. Thank you to Trish for the warm welcome and wonderful stay. You will be definitely be seeing us again.

Pam D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam D

Comfortable stay in a secluded, spotlessly-clean and well-equipped flatlet in a quiet area close to the sea.

Kingfisher Cottage was ideal for us to relax and enjoy a nice change of scenery from the city after many months of lockdown. We appreciated its private entrance, lockable garage and enclosed garden as well as the sounds and view of the sea. Our hostess, Trish, welcomed us warmly and was kind and considerate throughout. Her choice of unique decor, personal touches and attention to detail give it character and a lovely, homely feel. We highly recommend this great place to stay.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review Pam and Noel

Kingfisher Cottage
Liz M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liz M

Pleasant stay with very welcoming hosts, good accommodation with interesting decor. Seaview too!

Enjoyed a relaxing, peaceful visit at Kingfisher Cottage. Highly recommended.

Stella V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V

Baie lekker plek om net weg te breek en af te skakel.

Baie oulike netjiese plek. Baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Dis skoon, ruim en jou perfekte home away from home-plekkie. Dit is in 'n stil area en baie veilig. Trish is 'n baie goeie gasvrou wat uit haar pad uit gaan om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ons sal vir seker die plek vir ander mense aanbeveel.

Lelani J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani J

We LOVED our stay. The cottage had every thing we could possibly need on holiday.

This cottage really caters for anyone. So neat and beautiful. The owners are so welcoming and really made us feel at home. A place we would definitely visit again.

Belinda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

We thoroughly enjoyed our stay.

Kingfisher cottage is located in a lovely setting; the garden and safe parking as well as the outside braai area and the cottage itself made us feel relaxed. The beach is within walking distance and easily accessible. Trish is a wonderful hostess and very thoughtful. We highly recommend the accommodation for a short or longer stay. We enjoyed the break!

Kingfisher Cottage se terugvoer

Many thanks, Belinda.

Kingfisher Cottage
Christa D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Die beste gastehuis waar ons nog oorgebly het.

Baie dankie, Trish, vir die gasvryheid, pragtige gastehuis en al die klein gebare om ons verblyf so aangenaam te maak. Ons kan Kingfisher Cottage werklik aanbeveel.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie Christa.

Kingfisher Cottage
Pieter H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Fantasties!

Baie mooi plekkie en lekker privaat. Alles was skoon en netjies. Eienaars het baie moeite gedoen en ons welkom laat voel. Sal verseker weer van Kingfisher Cottage gebruik maak.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie.

Kingfisher Cottage
Marnelise H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelise H

Wonderlik!

Ek kan ‘n boek skryf oor alles waarvan ek hou van hierdie plekkie. Baie dankie vir die wonderlike ervaring.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie Marnelise!

Kingfisher Cottage
Jacqueline W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly. Klein en intieme plekkie met al die nodige goedjies om 'n lekker wegbreek te kan hê. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie, Jacqueline!

Kingfisher Cottage
Isalda O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isalda O

Kingfisher Cottage is absoluut die moeite werd as jy netheid en gemak waardeer en kan respekteer.

Kingfisher Cottage is bitter netjies, decor is presies soos op foto's, eienaar is baie tegemoetkomend. Dit is rustig, dit is veilig en ek sal maklik 'n hele Desembervakansie inboek.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie Isalda !

Kingfisher Cottage
Gerda L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Plek pragtig skoon en ontvangs baie vriendelik.

Akkommodasie was pragtig skoon, vars.

Kingfisher Cottage se terugvoer

Baie dankie Gerda !

Kingfisher Cottage
Nonhlanhla K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla K

We had a great time.

We received a warm welcome, the place was clean and everything was up to standard. Lovely place!

Kingfisher Cottage se terugvoer

Thank you Eunice.

Kingfisher Cottage
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 7, Umkomkaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd57b359d83a9f0a6f1699cd4fe765474f24f535e4b44bc1509ca0f9180a405909d95798c5e744ecfb09101efc77e276348f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 7 Milner Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.209856356533 30.797599682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang