Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vivian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Kingfisher Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicola A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola A

Peace, rest, beautiful view.

Our stay at Pied Kingfisher Cottage was nothing short of magical. The cottage offers the perfect blend of rustic charm and modern comfort. The highlight for us was the outdoor area—enjoying a braai on the patio with a breathtaking view of the mountains no photograph can truly capture. The remote location ensured complete tranquility and rest. Overall, Pied Kingfisher Cottage is a gem for anyone seeking a peaceful retreat in nature, with all the comforts of home. We can't wait to return!

Delia C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia C

Eco tourism at its best, peaceful serenity in farm and wildlife location, safe.

This is an experience of a lifetime, eco farm with beauty, charisma, outdoor activities, hiking, fishing, superb location, completely safe, what a peaceful and superb time. Close to Montagu with salt of the earth people, helpful, social. I will definitely be going back.

Dirk Jw O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Jw O

Rustig stil.

Fantastiese omgewing. Eenheid baie goed toegerus. Die staproetes was terdeë geniet en verder net baie lekker gechill.

Kevin W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin W

Brilliant and inspirational.

It's difficult to find the right words when individuals do most things above one's expectations. Kingfisher Cottages should be the benchmark to all farmers on how to preserve the land they own. The sustainable practices all round are truly inspirational, and Marco and Vivian have the foresight on what the future of the environment should be utilised.

Claus R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claus R

Uniquely tranquil.

We initially booked Malachite cottage, which is in fact not part of the main complex of cottages but part of the farmstead about 1km away. Due to a bit of luck and a spirit of generosity from Vivian and Marco, we managed to spend the second night in one of the new cottages (as seen in the photo above). The location, the views, the quality and design of the new cottages, the walks, the exciting aquaculture projects, the eco-pool, and our new friend Annie the German pointer, all contributed to a uniquely wonderful and tranquil experience.

Jacques C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Sal vir seker weer teruggaan.

Ja, baie lekker. Pragtige plek.

Ian S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S

Most enjoyable in harmony with nature.

Very pleasant stay, nice setting.

Vicky F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky F

Salige rustigheid in die natuurskoon.

Ons het heerlik ontspan by Kingfisher Cottages. Ongelooflike rustige atmosfeer in die berge, die warmbad is heerlik, ure daarin spandeer, koud en warm. Sal die wegbreek naweek vir enige iemand aanbeveel.

Boitumelo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M

Awesome.

Good and perfect for couples.

Des V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des V

Fantasties en lekker rustig.

Sien sterre.

Roxine L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxine L

Verskriklik netjies en stunning omgewing.

Ons het so lekker gebly by Kingfisher Cottages. Die kothuis is baie baie netjies en volledig toegerus. Rustige omgewing tussen die berge met uitstekende uitsigte en natuurlewe. Ons sien julle gou weer!

David H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Simply magnificent, great hosts very accommodating, wonderful to share in their adventures.

Stargazing, free-roaming a slice of heaven. This is the place for you. Lots of enjoyable hikes.

Alexandra P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra P

Amazing location and a beautifully clean space.

The stay was amazing, the cottage was beautiful and the views were incredible.

Elizabeth C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Ongelooflike ligging met als wat jy nodig het.

Dit was 'n amazing stay. Stilte, natuur, die mooiste views. Als wat mens nodig het. Skoon en netjies, asook romanties. Ons gaan beslis weer terug.

Martin J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

We are repeat guests because Kingfisher Cottages offers us the tranquility and rest we need as a break-away destination from our busy working and family life.

Brilliant location, very quiet, surrounded by nature, 100% off-grid, very well designed and built Cottages with natural materials. In wintertime, the indoor fireplace works well and warms the cottage very efficiently.

Ronel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Lafenis vir liggaam en siel.

Die Kingfisher cottage is op 'n pragtige plaas, die omgewing is baie mooi. Cottage is veilig en baie gerieflik ingerig. Daar is geen TV en radio nie, WiFi was beskikbaar. Kon behoorlik afskakel en rus. Die plaas is veilig, daar is baie staproetes. Vivian was baie gaaf en behulpsaam. Ekstra bonus was die buite warmbad - baie spesiaal om onder die sterre in die warm water te sit. Wonderlike plek.

Kathleen B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen B

This was the perfect getaway for a relaxing weekend with the most beautiful surroundings.

See stars.

Samantha M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M

It's beautiful. The scenery self will knock your breath away. We enjoyed the break away from world, the quietness did us good.

We enjoyed the hot tub and the view thank you.

Coenraad V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

Lieflike huisies en pragtige omgewing. Baie rustig en 'n baie goeie plek om die natuur te geniet.

Sal aanbeveel dat 'n hoë voertuig geneem word.

Louis J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J

Baie rustige naweek in die natuur - met 'n paar lesse oor volhoubaarheid.

Dit was baie indrukwekkend om Vivian en Marco se plaas te sien met die forelboerdery as kernaspek van volhoubaarheid. Hoewel ons effens skepties was oor die kompostoilet, is ons na dese oortuig dat dit uitstekend werk (sonder enige snuf in die neus!).

Pearl C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pearl C

It was an amazing experience, it was peaceful, basically there is no words only experience itself can explain.

The downside is the eco toilet.

Christine L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

By far the best!

Vivian and her hubby were super hosts! By far the best getaway we've had so far! It's been more than a year since we were there and I'm still raving about it!

Sandra C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Selfonderhoudend in die ware sin van die woord, en die idelae "kopskoonmaak" opsie.

Verassend anders en die ideale plek om kop skoon te maak. Die huis is uitstekend geleë en baie goed toegerus, terwyl die diens van hoëstaande gehalte is. Bietjie ver van die hoofpad en sal nie almal die toegangsroete verwelkom nie, maar vir die persoon wat gerief en afsondering koester sal dit beslis nie te veel gevra wees nie. Die enigste "negatief" wat ons aan betref, is die kompostoilet. Ons verstaan die benadering en wat die doelwit is, maar dit sal nie in almal se smaak val nie. Nogtans het ons baie lekker gekuier en wens ons Kingfisher alle sterkte toe vir die toekoms.

Helena S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Rustig, mooi natuurskoon en pragtige huisies.

Het die kuier by Kingfisher Cottages, Langhoogte Farm vreeslik geniet. Die kinders kon fietsry en speel. Die huisies is pragtig toegerus met al die benodighede! Wonderlike uitsigte as jy jou oggendkoffietjie op die stoep geniet. Sal vir seker weer terug gaan!

Vaughan G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan G

Tranquil beyond.

Remote and quiet and just a great place to leave all trouble behind.

Sonette B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B

Karoo op sy beste. Onmeetbare sterre. Stilte.

Kingfisher Cottages was 'n ware wegbreek van die stad se gewoel. Dit was Karoo op sy beste. Alle sintuie is betower. Om in 'n warm houtvuurbad te sit as dit yskoud is, pikdonker om jou en die melkweg so naby, jy voel jou vingers kan daardeur streel, dan laai jou batterye soos met min ander ervarings. Marco en Vivian was gasvry en hul forel-produkte, wat mens op die plaas kan aankoop, is van hoogstaande gehalte. Gaan kuier daar, jy weet jy wil!

Marelise S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S

So netjies en rustig.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eko-toilet was vir die kinders bietjie vreemd, maar ek waardeer dat die plek eko-vriendelik is.

Brent J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brent J

Beautiful views, very clean and organised.

We loved the isolated location, very friendly owners. Very clean and tidy accommodation.

Sha-michelle I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sha-michelle I

Great breakaway! Everything is eco-friendly.

Amazing stay! Would suggest no Wi-Fi for the full unplugged feel, but that is just me.

Margo H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margo H

Very good locations.

Lovely off the grid unit with all modern amenities. Hot tub is fabulous.

Jaco R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Die perfekte wegbreekplek!

So lekker rustig en 'n pragtige uitsig. Netjiese eenhede en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

Johanneke S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanneke S

Salige wegkom-naweek.

Hier kan mens tot rus kom. Die huisies is so mooi en gerieflik ontwerp met die mooiste uitsig oor die veld en berge, mens kan heeldag net op die stoep sit.

Sanet V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Wonderlike naweek.

Ons het 'n wonderlike naweek geniet by die Kingfisher Cottages. Die mooiste cottage, netjies, skoon, gemaklik, met die lekkerste kuierstoep en natuurlik die mooiste uitsig. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid, ons sien uit na ons volgende kuier.

Merrick B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merrick B

The cottage was just marvellous, it was wonderful and warm and cosy for our cold winter stay.

The furniture and fittings are simple but modern, clean and comfortable and more than sufficient. Don't let the composting toilet scare you, it is a normal toilet and has absolutely no smell, the only difference was that you don't flush with water you cover with earth. We couldn't stop looking at how the cottage was made, very impressive and cleverly thought out. The farm is just stunning with wonderful walks and their sustainable practices to be commended. Wow, we will be back.

Christelle T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle T

Kos vir die siel!

Die mooiste, gerieflikste huisies in 'n asemrowende omgewing. Voëllewe is uimuntend. Feit dat huisie rolstoelvriendelik is, is vir my as rolstoelgebruiker 'n bonus.

Rika D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Rustig, vreedsaam, salig!

Ons het heerlik gekuier in die pragtige eko-huisie! Die rustigheid, stilte en asemrowende omgewing was net wat ons nodig gehad het! Ons kom definitief weer!

Neira G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neira G

Peaceful and magical.

Beautifully located cottages with a serene mountain backdrop, a cosy outdoor area and great dip pool for hot days, loved our stay!

Riaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Most incredible weekend breakaway!

There's 3 things that will always make my stays unforgettable, and I'm quite the attention-to-detail type person! 1- I need a great braai area with a view, 2- A Coffee plunger, 3- Comfortable beds! All 3 made the trip great, but the added extra's like the walking & hiking trails, the rock pools, the swimming pool, dirt roads for biking, kids play area, and the farm dogs and amazing stargazing made it so much more memorable! Oh and great braai wood!!!

Fred D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D

It was a find in a million we absolutely love the place!

It is a magically beautiful off the grid Karoo farm run by very energetic owners - a delight!

Hannnes M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannnes M

Ongelooflik mooi!

Lekker wegbreek vanaf die stad op 'n egte eko-estate. Vars forel te koop. Goeie WiFi. Lekker staproetes. Naby die Route62-wynroete.

Marco N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco N

Lekker.

Dit was baie lekker gewees.

Andre C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre C

Lekker.

Lekker gekuier en die rustigheid doen wondere vir 'n mens se siel. Ook verskeie voëls te sien. Die staproetes is verseker 'n pluspunt met Annie, die plaashond as gids, sy is wonderlik. Die enigste negatiewe punt, is die yskas/vrieskas is hopeloos te klein, asook is daar net 'n vuurput en nie 'n braaidrom of so nie. Baie ongemaklik om so te braai.

Jonathan G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan G

Wonderful.

The eco cottages are wonderful. It was great to stay in buildings that run independent of grids, using solar energy. The views from the stoep are amazing. Peace and quiet and wonderful stars.

Ronel P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Pragtige omgewing, heerlike huise.

Ons het die rotspoele en eko-pswembad vreeslik geniet! En die visvang was die kinders se hoogtepunt.

Hannes C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C

Naweek se rustigheid.

Die is absoluut ’n juweel van ’n plek. Die rustige atmosfeer en stilte van net die natuur om jou is al wat ’n mens nodig het om te kan ontspan. Die eenheid waar ons gebly het is ruim en rolstoelvriendelik en ek wat self in ’n rolstoel is het dit rêrig geniet en kon alles met selfvertroue doen. Ek beveel die plek definitief aan vir enige iemand wat net ’n lekker naweek in die natuur wil hê en vir alle persone wat soos ek in ’n rolstoel is om na die plekkie te gaan.

Susan W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Stunning cottages!

We stayed for a weekend at Langhoogte Farm. The cottages are brand new and super eco-friendly (solar and gas). We ordered some fresh trout which was so tasty! My kids walked around the whole day looking & finding small fossils (clams) and was very sad to go. Would definitely recommend and be back. A fan in the rooms might be nice, but not sure if possible with solar energy.

Adele C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C

Heerlik.

Het lekker ontspan en gekunsvlieghengel.

Anita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Manjifiek.

Pragtige omgewing, stil en die moeite werd.

Stephanie G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G

Most magnificent spot!

Really such a beautiful place to escape to! It is so peaceful and a wonderful place to recharge. The cottage has everything you need, the surroundings are fun to explore, the hosts are really inviting and our fur kids just loved it! Definitely one of our favourite spots to explore!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike bestemming!

Regtig 'n pragtige plek on na te ontsnap! Dit is so rustig en 'n wonderlike plek om te herlaai. Die kothuis het alles wat jy nodig het, die omgewing is lekker om te verken, die gashere is baie aangenaam en ons dierekinders was mal daaroor! Beslis een van ons gunsteling bestemming om te verken!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elmo C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo C

Die plek om te gaan ontspan en weg te breek van die stad.

Heerlike plek, die ligging is manjifiek. Ek sal aanbeveel om vroeg te ry en nie die grondpad aan te durf laat aand nie. As jy egter eers daar is, voel dit soos hemel op aarde. Stil met 'n wonderlike uitsig, lekker braai, lekker bed. Ideale plek om tyd te spandeer met geliefdes of familie.

Christopher D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher D

This is an ideal place to get away and relax.

The owners were very welcoming, the cottage was clean and had everything you could wish for - and what magnificent views. A real destination to relax and reground yourself.

Douglas A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas A

Genotvol, self-opvoedkundig.

Baie interessant en leersaam nie jou gewone "plekkie" nie. Vriendelike personeel. Die lied "Hoor hoe raas die stilte" het nou nuwe betekenis. Veilig. Dag- en naggeluide wat uitstaan met oop naghemelruim. Buitebraai nie heeltemal geskik vir braai nie (te diep), 'n klein braaidrom kan die antwoord wees.

Shaun D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D

Kos vir die siel.

Heerlike omgewing naby genoeg aand dorp, maar ver genoeg om afgesonder te wees.

Francois L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Simply amazing.

Ek kan regtig hierdie plek aanbeveel. Amazing ligging, stunning plek en fantastiese mense. As jy regtig wil wegbreek van die stad af is hierdie die plek vir jou. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Barbara V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V

Rustig, sal definitief weer kom.

Dit was 'n baie lekker rustige wegbreeknaweek saam met ons honde kinders. Hulle was uit hulle nate uit om in die oopte rond te hardloop. Die plaashond is so vriendelik en goed oor die weg gekom met ons honde. Was bitterlik koud, maar met die banke oopgeslaan voor die kaggel het opgemaak daarvoor. Die kothuis is baie netjies en toegerus. Eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons 4 sal definitief weer kom kuier.

Minette C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C

Salig! Pragtig ingerigte verblyf op SA se eerste koolstofneutraal, weekends plaas.

Welgeleë plaas net 25 min se ry in Montagu se berge in. Pragtige herboude kliphuisie, sorgvuldig ingerig met als wat mens benodig en 'n heerlike kagelvuur. Lang, goed gemerkte wandelpaaie in die vallei en bergop maak dit maklik om sommer ver te stap en selfs op te klouter om 'n rare luiperd kareeboom rusplek te verken. Die volhoubaarheid van die plaas is gebou met vernuf en 'n moedige passie en langtermynvisie. Forel en pekanneutbome groei sy aan sy, en Marko en Vivian se energieke toewyding vir liggies-loop op die planeet is aansteeklik.

Marina V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Ongelooflik lekker en rustig.

Van al die plekke wat ek by was, is hierdie die beste ooit. Niks wat jou pla nie en die huisie is lieflik en die mense ongelooflik vriendelik. Ek gaan beslis terugkom. Die beste ooit. Baie dankie.

Frikkie K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K

Amazing breakaway, lodging was great, well equipped, great fishing.

We will return when it's even colder, Marco is an excellent host, their dog Savè is so gentle and well trained. All their livestock is living in clean, well-kept and maintained facilities. Their trout operation is absolutely hygienic and well priced. The cottage was spotless and very cosy with the fireplace. What an amazing place, food for the soul. I can highly recommend Kingfisher Cottage. Thank you very much for an amazing breakaway.

Esna T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna T

Verkwikking vir die siel.

Dit was net wat ons nodig gehad het om ons batterye te herlaai.

Veruschka N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka N

A very nice weekend. Quiet, peaceful and way from everything.

The cottage is comfortable and has everything that other self-catering cottages have. The property is on a solar grid, so no hairdryers, heaters, toasters possible. Road is good. Hosts are friendly and available as mush as possible. Would definitely recommend to anyone who needs to get away and be lost for a few days.

Adri G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G

Baie lekker stil in die natuur gebly.

Was so lekker om in die natuur te bly en om lekker in die berg te gaan stap met die eienaar se vriendelike hond Save. Ons het dit baie geniet en goeie vriendelike vinnige diens gekry. Dankie.

Barbara D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D

Lovely setting. Stunning views.

The cottage was lovely, the views beautiful, but if you're looking for a romantic, peaceful getaway then this is not it. Unfortunately the ad is a bit misleading as the 100 year old stone cottage is actually attached to the main house. The owners have young children who were playing, screaming and crying the whole week that we were there and the farm dogs are fed right outside the bedroom window. Not the isolated getaway we were hoping for.

Joslyn D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslyn D

Dit is asemrowend hoe die cottage ingerig is.

Die omgewing is baie veilig en daar ook parkeerplek. Daar is staproetes vir mense wat hou van voetslaan. Die kothuis is baie netjies binne en buite. Sal enige tyd teruggaan.

Linza E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linza E

Natuur, vrede en rustigheid in oormaat

Heerlike wegbreekplek in die natuur. Ons kyk altyd uit vir plekke waar ons ons honde kan saamneem. King Fisher Cottage is die perfekte plek daarvoor aangesien die erf heeltemal omhein is, daar net een stel gaste op die plaas is, en die vriendelike plaashond 'n lekker speelmaat maak. Ons kon heerlik ontspan en die stilte van die natuur geniet. Die huisie is baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Al die vensters is met insekgaas bedek wat bydra tot 'n vreedsame nagrus. Het die forel boerdery toer baie geniet en heerlike visprodukte gekoop. Ons sal beslis weer kom kuier!

Cindy O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy O

Heerlik rustig!

Plekkie is pragtig. Hou van die rustigheid en die stilte in die natuur. Heerlik gaan stap saam met die oulike hond van die eienaars.

Steve B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B

Baie geniet. Stil en rustig.

Verblyf baie geniet. Die padaanwysings is goed. Geen probleme nie. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Lorraine P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine P

Stilte, rus, kos vir jou siel!

Die stilte is fantasties. Die sterre is so naby en helder dit voel of jy aan dit kan raak. Marco en Vivienne se gasvryheid laat jou tuis voel. Daar is lekker staproetes, en as jy braaf is kan Marco jou leer vlieghengel, wat 'n belewenis is. Wees voorbereid om grondpad te ry, en neem alles saam vir jou kuier.

Rohann S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rohann S

Winter versteekte wegkomkaans!

Baie gasvrye gashere, heerlike kaggel en buite braaiput. Groot erf met omheining het dit baie lekker gemaak vir my twee honde. Baie mooi plaas om op te gaan rondstap en die honde het baie lekker met die eienaars se german pointer gespeel. Bietjie moeilik om daar uit te kom in die donker so klok maar eerder vroeër as later in.

Loraine J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine J

Baie rustig en stil. Asemrowende natuurtonele.

Pragtige plek en baie gerieflik ingerig, heerlike ontspanne kuierplek buite en uitstekende staproetes.

Linda O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda O

Ideale wegbreekplekkie.

Ons het die 4 dae heerlik gerus, in die veld gestap en net ontspan, dis die ideale plek om te gaan rus en die natuur te geniet.

Gerhard D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Uiterste sielerus hier te vinde.

Hier kan jy jou siel laat rus. Die bekoorlike, blinkskoon en gerieflike kliphuisie met 'n knetterende kaggelvuur is net die plek om 'n winternaweek deur te bring. Die ongerepte natuurskoon en skoon berglug is net wat mens nodig het om nuwe lewe in jou te blaas. Ons het elke minuut van ons verblyf geniet en sal definitief weer hier kom kuier. Moet dit nie misloop nie!

Sonja L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Vreedsaam, pragtige uitsigte.

Skilderagtige huisie en vriendelike gashere. Ons het dit geniet dat daar binne maklike bereik van die huis meer as een lekker daguitstappie is. Bespreek vooraf vis - dit het vorentoe gesmaak. Neem andersins kos saam wat jy kan braai of op 'n plaat kan gaarmaak, want daar is nie 'n oondjie/mikrogolf nie. Sal weer gaan, vreedsame en spesiale plek.

Jacqueline N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline N

Uitstekende wegbreekplek vir die hele gesin.

Pragtige plaas met baie gasvrye eienaars. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Daar is baie om te doen vir die hele gesin, selfs ons hond Gunter het hom gate uit geniet.

Jane M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jane M

Pragtige omgewing, maar ervaring nie volgens verwagting.

Met eerste oogopslag was Kingfisher Cottage idillies. Die huisie is baie netjies en ruim en die kaggel was baie welkom. Ons was egter verbaas dat dit reg langs die hoofhuis geleë is omdat dit meer afgesonder op die foto's voorgekom het. Hierdie was nie vir ons te erg nadelig nie, maar ons opinie het egter in die eerste nag verander. Daar is 'n kragopwekker wat heelnag raas en daar was muise op die dak en ook binne in die kombuis. Die muise maak 'n geweldige geraas en as jy so gril soos ek vir 'n muis is dit onmoontlik om te slaap. Daar is ook twee groot honde wat vrylik rondbeweeg in jou braai-area en as jy buite is teen jou opspring. Die omgewing is pragtig en ons het die staproetes geniet. Maar na die tweede nag kon ons nie wag om by ons eie huis te kom nie. Dit was ons eerste en ons laaste besoek hier.

Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langhoogte-plaas, Pietersfontein, 26 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGgNx8e6uVMHj8o3UejkgjwEMY4LWeD2Vb31VUNVYf0A7NFSkxs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Langhoogte Farm Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639175215038 19.976493269205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang