Kingfisher Cove Accommodation
Beskrywing
Catch of the Day bied 'n stylvolle glanskamp-ervaring aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Gaste deel die gemeenskaplike badkamers met storte, wasbakke en aparte toilette. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en opwasarea is ook beskikbaar. Gaste kan asemrowende uitsigte vanaf die dek inneem en die braai-area geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek of geskree word toegelaat nie.
Musiek word slegs tot 22:00 toegelaat. Ná 22:00 word stil gesprekke toegelaat.
Geen toeters mag voor die hek gedruk word nie.
Gaste moet asb. die eiendom respekteer.
Moenie enige eiendom breek of beskadig nie.
Gaste mag niks vat wat nie aan hulle behoort nie.
Gaste moet asb. met vertrek die eenheid in dieselfde toestand laat as waarin hulle dit gekry het.
Moenie ander kampeerplekke of gemerkte gevaarlike sones binnegaan nie.
Rook is in tente en die boothuis verbode.
Geen vure word op die dekke of in die tente toegelaat nie.
Geen bakleiery, vloek of aggressiewe gedrag van enige aard nie.
Indien die reëls nie nagekom word nie, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Catch of the Day bied 'n stylvolle glanskamp-ervaring aan 3 gaste. Die tent het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en gast egebruik die gemeenskaplike badkamers met storte, wasbakke en aparte toilette. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en opwasarea. Gaste kan asemrowende uitsigte vanaf die dek inneem of by die braai-area eet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek of geskree word toegelaat nie.
Musiek word slegs tot 22:00 toegelaat. Ná 22:00 word stil gesprekke toegelaat.
Geen toeters mag voor die hek gedruk word nie.
Gaste moet asb. die eiendom respekteer.
Moenie enige eiendom breek of beskadig nie.
Gaste mag niks vat wat nie aan hulle behoort nie.
Gaste moet asb. met vertrek die eenheid in dieselfde toestand laat as waarin hulle dit gekry het.
Moenie ander kampeerplekke of gemerkte gevaarlike sones binnegaan nie.
Rook is in tente en die boothuis verbode.
Geen vure word op die dekke of in die tente toegelaat nie.
Geen bakleiery, vloek of aggressiewe gedrag van enige aard nie.
Indien die reëls nie nagekom word nie, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Boathouse, 'n bekoorlike selfsorg-chalet, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n induksiestoof, yskas, eetgerei, breekware, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Gaste kan asemrowende uitsigte vanaf die dek inneem, in die tuin eet en die braai-area geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek of geskree word toegelaat nie.
Musiek word slegs tot 22:00 toegelaat. Ná 22:00 word stil gesprekke toegelaat.
Geen toeters mag voor die hek gedruk word nie.
Gaste moet asb. die eiendom respekteer.
Moenie enige eiendom breek of beskadig nie.
Gaste mag niks vat wat nie aan hulle behoort nie.
Gaste moet asb. met vertrek die eenheid in dieselfde toestand laat as waarin hulle dit gekry het.
Moenie ander kampeerplekke of gemerkte gevaarlike sones binnegaan nie.
Rook is in tente en die boothuis verbode.
Geen vure word op die dekke of in die tente toegelaat nie.
Geen bakleiery, vloek of aggressiewe gedrag van enige aard nie.
Indien die reëls nie nagekom word nie, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Slice of Heaven is 'n ruim chalet wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dit het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n induksiestoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan asemrowende uitsigte vanaf die dek inneem of by die braai-area eet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek of geskree word toegelaat nie.
Musiek word slegs tot 22:00 toegelaat. Ná 22:00 word stil gesprekke toegelaat.
Geen toeters mag voor die hek gedruk word nie.
Gaste moet asb. die eiendom respekteer.
Moenie enige eiendom breek of beskadig nie.
Gaste mag niks vat wat nie aan hulle behoort nie.
Gaste moet asb. met vertrek die eenheid in dieselfde toestand laat as waarin hulle dit gekry het.
Moenie ander kampeerplekke of gemerkte gevaarlike sones binnegaan nie.
Rook is in tente en die boothuis verbode.
Geen vure word op die dekke of in die tente toegelaat nie.
Geen bakleiery, vloek of aggressiewe gedrag van enige aard nie.
Indien die reëls nie nagekom word nie, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfishr Cove No. 3, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang