Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Heads 17

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Kingfisher Heads 17
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hennie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Enjoyable.

It was very peaceful with all the necessary items available - no unwanted noise.

Kobus N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Baie lekker, stil en rustig. Baie gerieflik en skoon.

Plek is baie netjies met alles wat jy nodig het.

Richard B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Lovely stay.

We had a lovely stay. Everything was perfect.

Annerene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene L

Kingfisher nr 17 is 'n moderne heerlike verblyf.

Heerlike verblyf - aan te bevele. Vriendelike gasvrou en alles wat jy nodig het. Rustige omgewing en mooiste uitsig. Sal weer kom kuier. Dankie.

Eloise W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise W

Lekker rus oor die naweek.

Uitstekende ligging. Warm ontvangs. Lugreëling en WiFi absolute bonus. Bootrit word aanbeveel.

Ann U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann U

Ons het lekker gebly, maar toegang tot die eenheid is nie vir bejaardes gepas nie.

Ek en my bejaarde suster het hierdie nie baie gerieflik gevind nie omdat daar nie parkering by die eenheid is nie. Steil trappe op en weer af lei na die eenheid. Liesel was egter baie behulpsaam om te kom help met ons bagasie. Die eenheid is baie gerieflik ─ ons het die elektriese komberse waardeer, die lugreëling was nie beskikbaar nie. 'n Pragtige uitsig en gerieflik geleë!

Simone/willem N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simone/willem N

Pragtige omgewing.

Was baie lekker, maar parkering bietjie ongerieflik vir ouer persone.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Leon R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Leon R

Ons het probeer om min tyd daar te spandeer en liewer gereis.

Buitebraai en buite area vuil en moes eers gewas word voordat mens geriewe kon gebruik. Teëls buite opgebroke en moet vervang word. Die een toilet se erdebak is gekraak. Die een bed het net drie pote gehad, kaslaaie was vol krummels, buitetafel se pote is afgeroes en gestabiliseer met 'n baksteen. Vrieskas was so opgepak met ys dat die laaie nie kon oop nie. DSTV het nie gewerk nie, is op dag 2 geaktiveer.

Beryl Jane M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl Jane M

Heerlik en rustig.

Definitief bo my verwagtinge.

Kim V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V

Lovely weekend!

The unit had everything we needed with a lovely view and a short walk to Bokkom Laan where you can go for a stroll or get a coffee and something to eat at any one of the establishments along the water.

El-monique G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-monique G

Tranquil.

Very vey beautiful place inside and out. Not to take away the most beautiful view ever. The host and hostess are so lovely and welcoming. Restaurants and activities are literally down the road from the place. Definitely returning during summertime!

Deon B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Lekker kuierplek vir 'n gesin. Ek was natuurlik alleen en dis nie lekker nie.

Nr. 17 is uitstekend en smaakvol toegerus. Wat ontbreek? Hangplek (kas). Ek stel voor dat die rakke links van die hoofbadkamer se ingang verang word met 'n kas met dubbel hangplek. Ek bou self kaste, daar is genoeg plek vir 'n kas. Wendy was nie beskikbaar by die nommer wat verskaf is nie. Die wagwoord vir die internet moes ek by die bure kry. Die werking van die TV kan moontlik op 'n inligtingstuk beskikbaar gemaak word. Ouer mense is nie goed met knoppies druk nie (grappie). Die paar opmerkings is in goeder trou en nie om afbrekend te wees nie.

Alize L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alize L

Woonstel was goed toegerus en netjies. Lieflike uitsig oor die rivier.

Ons het die Vrydagaand redelik laat in Velddrif aangekom en die gasvrou was baie toegeeflik dat ons laat die aand aangekom het. Die woonstel was baie goed toegerus en netjies. Ons het regtig ons naweek geniet.

Lynette R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette R

Kort aandag.

Ons moes ons vakansie kortknip nadat die dak sodanig gelek het dat dit onveilig geraak het. Die eienaar het ons wel vergoed. Net 'n paar voorstelle om die verblyf aangenamer te maak: koffie/tee/suiker vir ten minste 1 dag tot mens self aankope kan maak, sepies in die badkamers, genoeg betaalkrag wat reeds gelaai is, handleiding om TV/DStv te kan gebruik, spieëls bokant die wasbakke. Die duvet-inner moes ons uithaal aangesien sy vesels alles saamgebondel en knopperig was.

Heidi V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Pragtig, beste tyd, wens ons kon langer bly.

Pragtig, baie netjiese eenheid, als wat mens kan voor vra en meer, baie goeie ontwerp en gebruik van spasie, modern, pragtige uitsig en die aircon is tog te lekker vir die koue aande. WiFi sou lekker gewees het (omdat die sein nie watwonders is nie) en dalk 'n slim-TV waar mens kan inlog op jou eie DStv of Netflix of net musiek - die pakket by die eenheid het nie populêre sportkanale nie en dus het ons die wedstryd gemis, sou ook graag instruksies wou gehad het vir die koffiemasjien of daarvan wou geweet het vooraf, maar anders as dit was alles fantasties. Die plek in regte lewe is selfs beter as die foto's.

Denise N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise N

Ons het die rus en vrede vreeslik geniet.

Kingfisher is geleë met 'n uitsig oor Bokkomlaan se meer. Rustige omgewing en perfek vir rus.

Johan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie skoon en netjies.

Dekor baie mooi en prakties.

Jc Esterhuyse H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jc Esterhuyse H

Heerlik gekuier.

Heerlik gekuier, baie naby die water en die veldblomme voor die eiendom was in blom en was pragtig gewees.

Simon H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simon H

Very good.

Shower head kept falling out of the holder. We were not advised about procedures for check-in and check-out. Apart from that, nothing can be faulted.

Deon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Hoegenaamd nie geskik vir aankoms tydens beurtkrag. Gerieflik as jy eers in is.

Ongelooflike sonsopkoms vanuit die katel. Kon met die skuifdeur oop slaap, danksy goeie muskietnet. Rustig en stil in die week. Die outomatiese lug verfrisser is 'n probleem, moet dit nie gebruik nie. Kry 'n stiller muurhorlosie- moes batterye uithaak. Pak van die goeters weg, daar is geen werkspasie as 2 mense met skootrekenaars moet krag of werksplek hê nie.

Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Rustig en kalm.

Kinders het dit baie geniet omdat hulle kon visvang terwyl ons op die stoep sit en 'n oog oor hulle kan hou.

Leonie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Awesome location with very friendly owners.

Ideal location, very friendly owners. The unit was beautiful and very clean. The ice machine was a bonus. Will be back very soon!

Charlene J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J

Peaceful and amazing.

This place had a stunning view. People in the area are so friendly. So quite and tranquil. Will definitely visit again.

Brian D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D

It was a peaceful and pleasant stay.

It is an ideally located site. Lots of birdlife and right on the edge of the Berg River.

Ivan C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C

Aangenaam, stil en rustig.

Ek sou verkies dat daar 'n ontvangskantoor moet wees. Ook dat die eienaar/bestuurder tydens die verblyf darem verneem of alles goed en wel is. Tweede slaapkamer kort 'n spieël. Beide slaapkamers kort hangers vir klere.

Konrad F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Konrad F

Relaxing place with great views.

The lack of a reception caused us to wander around until we found the place open and could settle. Perhaps an arrangement with a permanent resident would help. Even though the area seems very safe and peaceful, no clear parking spots are provided for the lower apartments and parking in the open was a bit unsettling.

Magda K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda K

Lekker gebly.

Die badkamers net baie klein. Bedliggies was buite-werking. Geen ekstra komberse was beskikbaar is 'n baie koue week.

Ina M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ina M

Nie vir bejaardes!

Sal dit nie aanbeveel vir bejaardes nie. Daar is 18 trappe op, dan ’n stukkie gelykte en dan weer 18 trappe af en dan 80 meter tot by die woonstel! Vir ons as bejaardes was dit moeilik om met bagasie op en af by die woonstel uit te kom! Die TV het ook nie gewerk nie, maar die eienaar was baie vriendelik om die aand uit te kom om dit reg te stel! Bedlampies se gloeilampies ook nie gewerk nie!

Jaco Johannes T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Johannes T

Mooi uitsig op die berge en oor die rivier van jou voorstoep af.

Baie dankie vir die rustige en lekker vakansie.

Kingfisher Heads 17 se terugvoer

Thank you so much. I am so glad you enjoyed your stay. Regards, Wendy.

Kingfisher Heads 17
Paul H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Uitstekende waarde vir geld.

Lekker verblyf, ek sal dit dadelik aanbeveel.

Kingfisher Heads 17 se terugvoer

Thank you so much. Regards, Wendy.

Kingfisher Heads 17
Ashmin M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ashmin M

Very relaxed and wonderful.

The accommodation was very relaxed and very neat. I was very dissatisfied with the parking. We were not allowed to park our vehicle outside our complex. That was a big disappointment as we were not advised initially that there is no parking for your vehicle. We had to park our vehicle away from where we stayed and that made it inconvenient as we had to carry our fishing gear up and down the stairs and we were not able to drive to the rivers edge to fish. We were also not happy leaving all our stuff in the car. Going forward, I think maybe there should be access to the river to park your vehicle right there and fish and also park closer to your unit. Many thanks

Elsa T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa T

Die wooneenheid was baie smaakvol gemeubileerd en gerieflik en met 'n mooi uitsig.

Baie mooi en gerieflike wooneenheid met alle huislike benodighede, vriendelike en hulpvaardige diens van die agent, mooi uitsig en die manne het dit geniet om te hengel alhoewel hulle net seegras gevang het.

Uys K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys K

Wonderlik.

Lekker verblyf gewees, dit enige tyd aanbeveel.

Brian R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtige woonstel. Melanie by wie ons die sleutel moes kry was baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Dit was 'n uitstekende ervaring.

Hans H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans H

Uitstekend!

Die eenheid is baie goed toegerus. Miskien sal die toegang na die badkamer ('n gordyn) met 'n solied deur vervang kan word? Die ligging langs die rivier is perfek en hier kan 'n mens regtig ontspan! Ons sal beslis weer kom!

Kingfisher Heads 17 se terugvoer

Baie dankie. Ons sal die gordyn op 'n stadium vervang. Die deure is reeds gekoop, maar ons bly vol bespreek. Lekker dag.

Kingfisher Heads 17
Nad M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nad M

Great weekend break on the Berg River.

This is a great weekend getaway with the family.

Eddie J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie J

Sal enige tyd wil terugkom.

Die plek is pragtig, prakties, baie netjies en beslis 'n aanbeveling vir enige persoon. Ons kon net een aand bly, maar sal graag wil terugkom vir 'n langer tydperk.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat, Velddrif, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAK4lgwPIDOAvBNSYZhhpx2lSP014LPmYjAkcW3jBbFqLtehHTW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Waterkant Street Velddrif 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.786854 18.189203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang