Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Heads 17

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Hennie M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Enjoyable. It was very peaceful with all the necessary items available - no unwanted noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie lekker, stil en rustig. Baie gerieflik en skoon. Plek is baie netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely stay. We had a lovely stay. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kingfisher nr 17 is 'n moderne heerlike verblyf. Heerlike verblyf - aan te bevele. Vriendelike gasvrou en alles wat jy nodig het. Rustige omgewing en mooiste uitsig. Sal weer kom kuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker rus oor die naweek. Uitstekende ligging. Warm ontvangs. Lugreëling en WiFi absolute bonus. Bootrit word aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann U
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Ons het lekker gebly, maar toegang tot die eenheid is nie vir bejaardes gepas nie. Ek en my bejaarde suster het hierdie nie baie gerieflik gevind nie omdat daar nie parkering by die eenheid is nie. Steil trappe op en weer af lei na die eenheid. Liesel was egter baie behulpsaam om te kom help met ons bagasie. Die eenheid is baie gerieflik ─ ons het die elektriese komberse waardeer, die lugreëling was nie beskikbaar nie. 'n Pragtige uitsig en gerieflik geleë!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Simone/willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Pragtige omgewing. Was baie lekker, maar parkering bietjie ongerieflik vir ouer persone.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Leon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2024

Ons het probeer om min tyd daar te spandeer en liewer gereis. Buitebraai en buite area vuil en moes eers gewas word voordat mens geriewe kon gebruik. Teëls buite opgebroke en moet vervang word. Die een toilet se erdebak is gekraak. Die een bed het net drie pote gehad, kaslaaie was vol krummels, buitetafel se pote is afgeroes en gestabiliseer met 'n baksteen. Vrieskas was so opgepak met ys dat die laaie nie kon oop nie. DSTV het nie gewerk nie, is op dag 2 geaktiveer.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Beryl Jane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Heerlik en rustig. Definitief bo my verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat, Velddrif, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAK4lgwPIDOAvBNSYZhhpx2lSP014LPmYjAkcW3jBbFqLtehHTW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Waterkant Street Velddrif 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.786854 18.189203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang