Kingfisher Lakeside Retreat
Beskrywing
Weaver Tent is smaakvol versier met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en ’n en suite-badkamer met 'n opelug-dubbelstort. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Daar is selfsorggeriewe in die gemeenskaplike area met 'n kombuis wat volledig toegerus is tussen die 2 tente.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir die tentkamp.
Huisreëls
'n Breekskade- en sleuteldeposito van R500 per tent is betaalbaar en dis terugbetaalbaar na vertrek.
'n Opsionele skoonmaakfooi van R100 per dag.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent bied slaapplek aan 4 gaste en het ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in ’n aparte kamer. Daar is ’n semibuitelug-stort en -bad, ’n toegeruste kombuisie ’n waaier en ’n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet

Kingfisher Tent is smaakvol versier en het 'n koninggrootte-bed met die opsie om 2 enkelbeddens by te voeg op versoek. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n opelugstort. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Daar is selfsorggeriewe in die gemeenskaplike area met 'n kombuis wat volledig toegerus is tussen die 2 tente.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir die tentkamp.
Huisreëls
'n Breekskade- en sleuteldeposito van R500 per tent is betaalbaar en dis terugbetaalbaar na vertrek.
'n Opsionele skoonmaakfooi van R100 per dag.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent bied slaapplek aan 4 gaste en het ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in ’n aparte kamer. Daar is ’n semibuitelug-stort en -bad, ’n toegeruste kombuisie ’n waaier en ’n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Breekskade- en sleuteldeposito van R500 per tent is betaalbaar en dis terugbetaalbaar na vertrek.
'n Opsionele skoonmaakfooi van R100 per dag.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Fisheagle Kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n waaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met braaigeriewe en bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, vuurput en buitestort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg.
Huisreëls
'n Breekskade- en sleuteldeposito van R500 per tent is betaalbaar en dis terugbetaalbaar na vertrek.
'n Opsionele skoonmaakfooi van R100 per dag.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benhow-laan 70, Trafalgar, South Broom, KwaZulu-Natal, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang