Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Lakeside Retreat

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Malissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Kingfisher Lakeside Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rachel K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K

Most amazing holiday!

Our stay was completely different to any other holiday. The location, hostess, customer service and views was out of this world. A place to relax between tranquil grounds. Peace on earth.

Kingfisher Lakeside Retreat se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us and supporting us.
So happy you had a memorable holiday. Hope to see you back again soon.

Kingfisher Lakeside Retreat
Marieza V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieza V

Perfekte kombinasie van see en bos. Jy kan saans die paddatjies in die rivier en die see hoor.

Ons sal definitief terugkeer. Waarde vir geld, baie netjies. Enige probleme word dadelik uitgesorteer. Personeel almal baie vriendelik.

Justin P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P

Wellverdiende rusnaweek.

Wonderlik, ek beveel dit vit enige iemand aan wat bietjie wil wegbreek.

Adriaan G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

Dis 'n natuurparadys, Matthew en sy span gaan uit hulle pad om seker te maak almal net 'n heerlike tyd.

Vandat ons die eerste keer hier kom scout het, het ons dadelik geweet ons wil hier kom kuier. Die natuur is ongelooflik, met varswater en die see langs mekaar. Ons het al twee tente en die huis geboek vir 'n heerlike familie saam-kuier. Paul het gesorg vir erdwurms sodat die laaities kan visvang en niks was loot te veel moeite vir Matthew en sy span nie. Ons kom beslis weer terug!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benhow-laan 70, Trafalgar, South Broom, KwaZulu-Natal, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKnV4OEFmMpf3y68IDfP6Ei5wHUYywgcg4DeWYbr2RXx6Yp4awB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 70 Benbow Avenue Trafalgar, South Broom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.965652508156 30.288794338703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang