Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Lodge

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
1.8
Ligging
3.3
Waarde vir geld
1.5
Diens
3.0
Veiligheid
2.5
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Christel S
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jun 2024

Baie teleurstellend. Plek lyk nie soos die foto's nie. Verwaarloos. Beddegoed het opvallende stukkende plekke. Geen stoel in kamer. Geen koffie, tee of melk nie. Geen ketel nie. TV het nie gewerk nie. Geweldig teleurstellend.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Fleetwood G
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2020

Die kamer was skoon, maar het vuil kussingslope op gehad. Daar was geen warm water in die stort nie. Daar was geen badhanddoeke nie, moes my swemhanddoek gebruik. Die gastehuis is goed geleë, maar ek sal dit nie aanbeveel nie. Die tuin was bietjie verwaarloos, en daar word nie vir jou gewys waar om te parkeer nie. Ek glo nie ons sal weer daar wil oornag nie, mits hulle standaarde verbeter.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marelize M
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Aug 2019

Vuil beddegoed en 'n hoofslaapkamer in 'n huis. Glad nie veilig gevoel nie. Het room service ontbyt gekry, maar daar was nie 'n plek om te sit en eet nie. Dit is 'n groot huis waarvan die kamers gaste kamers gemaak is, dit is onpersoonlik en voel nie soos 'n gastehuis nie. Daar was bruin kolle op die beddegoed. Die atmosfeer was asof ons nie welkom was nie, daar was klomp motors onder seile bedek en het gevoel asof iemand aan die motors werk.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Geoffrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-rylaan 43, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO8HDq2GsY8u5RXlXSrc1fCUhQxrOfwo8oC7zqg56FfN75xRCF5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 3 43 Kingfisher Drive Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.026693127572 28.00663175215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang