Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Lodge

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Cornelia D
1 nag
5.0
Des 2023

Baie aangenaam. Kan dit ten sterkste aanbeveel. Baie rustige, netjiese plek met 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad uit gegaan het om dit gerieflik te maak. Enkel-reisigers kan gerus daar oornag. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag
5.0
Apr 2023

A blessing. I was so blessed to have found Kingfisher and Carina and her inviting home surrounded by dogs and warm hospitality. I loved my stay and will certainly recommend Kingfisher.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Stoeptasting 2023 - Wonderlike naweek. Kingfisher Lodge se eiendom is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2024

Ok. Die kamer was netjies maar oorvol van allerhande onnodige goed. Die stortkop is ergonomies en ondoeltreffend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Adre J
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Baie rustig. Pragtige tuin en rustig. Ontbyt was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peet S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Ná 1200 km reis was dit 'n lafenis! Vriendelike ontvangs en bekendstelling van Graaff-Reinet as dorp is waardeer! Kamer was gemaklik, netjies en skoon. Volgende oggend ontbyt was tipies Karoo, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Dated but comfortable. It was comfortable and clean, but very outdated. I know they were possibly trying to maintain the character of the home, but it was a step too far. Our hostess was great and exceptionally helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
1.6
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Christina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie netjies. Was 'n goeie stop tussen die Kaap en Underberg. Goeie pitstop tussen die Kaap en Underberg. Netjiese kamer en badkamer. Oulike outydse sjarme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kitchener-weg 33, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2cfa22eee9db129ea8f22107bd7651f2d91253043acb826fd81f047ba10be38dab75df28fa3ca6fe4c24fc6b21e3b9a8742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 73 5 1 4 33 Kitchener Road Cypress Grove 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.251421060987 24.541941958705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang