Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Lodge

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Mariette W
1 nag
4.8
Jan 2025

Heerlike verblyf in rustige omgewing. Heerlike verblyf wat mens nader aan die natuur laat voel. Baie lekker as 'n oornag stop, wens ek kon langer bly. Die gasvrou was baie behulpsaam. Ook veral dierevriendelik vir my klein hondjie. Alhoewel al die kamers bespreek was, was dit rustig en stil. Die ontbyt was heerlik gewees en die swembad was mooi skoon en fantasties om in af te koel van die somershitte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian W
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2024

Really happy with the venue. Enjoyable, easy and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aadil S
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2024

Not bad. Okay for an overnighter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sune S
Kort verblyf
4.0
Nov 2024

Calming. Safe, quiet, and good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
Kingfisher Lodge
Thank you Sune Warm regards Carina

Leatitia P
1 nag
1.2
Jan 2025

Slaapplek by 'n pragtige plek sonder die basiese benodigdhede. Geen warm water nie. Toilet verstop. Kamer nie donker nie - lig skyn deur. Ontvangs was problematies.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Carina
Kingfisher Lodge
Hi Leatitia, Ek vra opreg omverskoning vir die ongerief wat u tydens u verblyf ervaar het. Ons was vol bespreek, en u is die laaste beskikbare kamer toegeken, wat beskikbaar geword het weens 'n familie kansellasie. Aangesien ek die eiendom alleen bestuur, is ek jammer as die inklok proses nie so glad verloop het soos dit moes nie. Ek woon op die perseel en, as ek geweet het die ligte buite het u pla, sou ek dit graag afgeskakel het. Alle ander gaste het warm water gehad, en ek vra omverskoning as u enige probleme hiermee gehad het. Wat die toilet betref, was ek nie bewus van die situasie nie, en ek is regtig jammer dat dit u ervaring beïnvloed het. Dit is beslis nie die standaard waarna ons streef nie, en ek is baie jammer dat dit tydens u verblyf gebeur het. Asseblief, bring enige bekommernisse onder die aandagt van die eienaars voordat u vertrek, sodat ons dit vinnig kan aanspreek. Ons streef altyd daarna om al ons gaste tevrede te stel, en weereens vra ek omverskoning vir enige ongerief wat veroorsaak is. Vriendelike groete, Carina

Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2024

Ok. Die kamer was netjies maar oorvol van allerhande onnodige goed. Die stortkop is ergonomies en ondoeltreffend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Cornelia D
1 nag
5.0
Des 2023

Baie aangenaam. Kan dit ten sterkste aanbeveel. Baie rustige, netjiese plek met 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad uit gegaan het om dit gerieflik te maak. Enkel-reisigers kan gerus daar oornag. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag
5.0
Apr 2023

A blessing. I was so blessed to have found Kingfisher and Carina and her inviting home surrounded by dogs and warm hospitality. I loved my stay and will certainly recommend Kingfisher.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Stoeptasting 2023 - Wonderlike naweek. Kingfisher Lodge se eiendom is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kitchener-weg 33, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2cfa22eee9db129ea8f22107bd7651f2d91253043acb826fd81f047ba10be38dab75df28fa3ca6fe4c24fc6b21e3b9a8742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 78 5 1 4 33 Kitchener Road Cypress Grove 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.251421060987 24.541941958705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang