Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 73 resensies vir Kingfisher Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Cornelia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D

Baie aangenaam. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Baie rustige, netjiese plek met 'n wonderlike gasvrou wat uit haar pad uit gegaan het om dit gerieflik te maak. Enkel-reisigers kan gerus daar oornag. Baie veilig.

Melanie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

A blessing.

I was so blessed to have found Kingfisher and Carina and her inviting home surrounded by dogs and warm hospitality. I loved my stay and will certainly recommend Kingfisher.

Jopie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie P

Stoeptasting 2023 - Wonderlike naweek.

Kingfisher Lodge se eiendom is pragtig.

Monica V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monica V

Ok.

Die kamer was netjies maar oorvol van allerhande onnodige goed. Die stortkop is ergonomies en ondoeltreffend.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Adre J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adre J

Baie rustig.

Pragtige tuin en rustig. Ontbyt was heerlik.

Peet S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S

Ná 1200 km reis was dit 'n lafenis!

Vriendelike ontvangs en bekendstelling van Graaff-Reinet as dorp is waardeer! Kamer was gemaklik, netjies en skoon. Volgende oggend ontbyt was tipies Karoo, baie lekker!

Jenny A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny A

Dated but comfortable.

It was comfortable and clean, but very outdated. I know they were possibly trying to maintain the character of the home, but it was a step too far. Our hostess was great and exceptionally helpful.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Christina H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina H

Baie netjies. Was 'n goeie stop tussen die Kaap en Underberg.

Goeie pitstop tussen die Kaap en Underberg. Netjiese kamer en badkamer. Oulike outydse sjarme.

Nico V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie netjies.

Baie goeie diens, waarde vir geld.

Oscar M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar M

I was really great and I am definitely coming back.

Everything was awesome. Breakfast, staff etc.

Piet M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Baie lekker en baie bedagsaam en hulpsame en vriendelike mense. Was baie lekker.

Dit was baie lekker en kos was baie lekker. Dis is vreeslik mooi en netjies. Ons het baie welkom gevoel.

Kingfisher Lodge se terugvoer

Hi Piet
Dankie vir terugvoering.
Ek waardeer.
Groete

Kingfisher Lodge
Rona M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rona M

Rustig onder al die eikebome, vriendelike gasvrou.

Lekker oornag plek. Ontbyt is 'n bonus.

Peter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Basic but comfortable, well located close to town.

Met our expectations. Nice pool area. Hearty breakfast.

Faure L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faure L

Soos verwag.

Ontbyt was bietjie stadig. Die res was soos verwag. Mense baie aangenaam. Het tuis gevoel.

Cornie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie V

Aangename verblyf.

Paar items in badkamer wat aandag nodig het, het dit met eienaar bespreek. Ontbyt teleurstellend.

Helena C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena C

Baie aangename verblyf.

Mooi plek en baie vriendelike en gawe personeel.

Alta J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta J

Karaktervol.

Die lodge het soveel karakter. As jy van vintage hou is dit die plek vir jou. Carina is baie behulpsaam en vriendelik. Die lodge kort bietjie TLC hier en daar. Lekker gebly, dankie.

Zolelwa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zolelwa M

It was ok.

Not much to say about the place.

Cecil O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecil O

Oorslaap op pad vakansie toe.

Het doel gedien vir oornag. Gasvrou was baie vriendelik. Plek bietjie vervalle maar seker met ekonomie te doen. Geriewe is ook baie oud. Hoofhuis mooi maar vervalle.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marius B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marius B

Kingfisher lodge is sadly quite a run-down establishment.

Sadly this establishment is quite run down. I'm sure Covid must have effected this little town quite a bit. Some money would need to be spent to bring it up to standard. The room was smelling damp, only one bent, half-burned candle available during load shedding, and the bed mattress needs replacing as it's so worn out it feels like you're sleeping on the coils. The shower door is broken and doesn't close, basin tap's hot water didn't work. Sadly I can continue with the list. I'm not a fussy traveller as I've travelled extensively to various countries and establishments. Sadly it just comes across that the owner of this establishment has lost her passion for the business.

Debbie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie A

Op kort kennisgewing geboek.

Weens beurtkrag het lodge nie geweet van ons booking nie en was die kamer met dubbelbed nie gereed. Het in kamer met 2 enkelbeddens geslaap. Kamer was netjies. Ontbyt was teleurstellend.

Susan J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Die atmosfeer was lekker en die personeel is vriendelik.

Alles was lekker en so vars en skoon, die enigste is die feit dat hulle nie aandetes bedien nie, na ver ry is 'n mens nie lus om nog te ry en 'n restaurant te soek nie.

Liandi S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liandi S

Goed vir oornag.

Skoon en stil aan die rand van die dorp teen die Sondagsrivier.

Surita J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surita J

Goeie waarde vir geld.

Skoon, veilig en bekostigbaar.

Debbie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie M

Accomodation was okay, it does seem that Kingfisher Lodge is one of the better options in the area.

Accommodation was not bad for the area.

Leon C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon C

Mediocre at best.

The images on the web are a far cry form the actual experience. Rooms were not clean. The bath drain has not been cleaned in years. The fan in the room was not working. Rooms had a "old man" smell. The literature in the room was made up of one 2017 magazine and a 2017 auction brochure. Everything seemed old and in need of TLC. I get Covid has palced restrictions on maintenance, but clenliness does not cost money. Its a matter of pride and effort.

Chris H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chris H

Reg gewees.

Net te oud en afgeleef - foto's beslis 'n heel paar jaar oud.

Letsie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Letsie C

Eienares was vriendelik en ek is jammer om te sê, dalk is daar geldige redes maar die eiendom en tuine is vreeslik verwaarloos. Ons kamer was ruim maar so oorvol met meubels wat onnodig is en onnodig plek gee vir stof.

Dankie vir verblyf, bed was lekker en linne skoon, maar eiendom oor die algemeen baie verwaarloos en sekuriteit nie waffers. Meubels oortollig baie en kan 'n mens benoud laat voel. Ek dink die eienares moet net die pragtige eiendom 'n bietjie opknap en dit darem net aantreklik maak om daar te bly voordat sy gaste ontvang, maar ons het lekker geslaap, dankie.

Judy J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Judy J

Disappointing, needs an upgrade.

Flushed the toilet and water shot up out of the basin. The shower drained slowly, the bathroom was cramped and exhausted.

Leonie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leonie V

Geen plesier nie!

Moenie dink dit wat jy op die website sien is wat jy gaan kry nie! Skokkend. Met ons aankoms lê die matras op die vloer buite met die honde. Want dit was nat gemaak deur vorige gaste.

Jaco H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Pragtige kamers en ongelooflike plek. Selfs mooier as op die foto's. Ongelooflike vriendelike mense.

Sal vir seker terugkom.

Justin P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Justin P

Dit was onaangenaam.

Ek het n kamer bespreek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Een kind is 14 en ander is 4. Daar was 'n klein matrassie met 'n base ingedra vir my klein dogter. Volgens my moes dit 2 single beddens was en 'n dubbelbed. Die honde is oral, van in die kamer tot waar ons ontbyt geëet het. Ek is verstom dat so 'n plek op die webtuiste gelys is. Met alle eerlikheid kan ek se die ontvangs was goed en die eienaar was baie vriendelik. Die verblyf is nie wat die fotos voorgee. Die fotos van hoe die plek geadverteer word moes geneem was toe dit des jare net oopgemaak het. Ek was baie verbaas om te sien die reënwater van die gutters word met 'n pyp in die swembad gevoer. My kinders het uitgesien om te swem maar die swembad self was nie skoon nie. Die shower het ons geshock as jy aan die krane vat en die mat in die kamer was onverdraagsaam vuil.

Jan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Rustige atmosfeer.

Ons het 1 nag oornag en dit was lekker stil en rustig met goeie geriewe.

Elizabeth N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Rustig en aangenaam met 'n heerlike ontbyt.

Ons het 'n aangename 2 dae gehad. Die gastehuis is baie rustig en die mense vriendelik. Ons het alles gehad wat ons nodig het.

Christa F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa F

Ouwêreldse blyplek.

'n Pragtige en goed onderhoude eiendom met heelwat mooi, interessante meubels en versierings. Netjies, skoon en gerieflik.

Caron G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caron G

Convenient.

A convenient stopover with what we needed. Linen and towels are a bit tired, but rooms were sufficient for what we needed.

Abraham R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham R

Absoluut tuis en veilig gevoel en waardeer die opregte moeite.

Waarde vir geld, heerlike ruim kamers met moeite en styl gemeubileerd en puik ontbyt.

Kingfisher Lodge se terugvoer

Baie dankie, opregte waardering.
Carina

Kingfisher Lodge
Rika M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rika M

Gerieflik.

Rustige en veilige omgewing.

Verna D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verna D

Beautiful home. Felt like royalty stepping back in time.

Lovely accommodation. Fantastic furnishings. Very comfortable and clean. Apparently there is WiFi available on the veranda. We didn't use it.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chrizaan T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chrizaan T

Baie lekker plek, maar nie so skoon nie.

Lekker plek met ruim kamers. Kamers het yskas, mikrogolf, tee en koffie ens. Maar nie baie skoon nie. Swembad is lekker. Geen WiFi nie, want hulle kan nie die password onthou nie.

Melissa B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Melissa B

Verval en cluttered.

Die yskas werk nie, die handdoeke is papierdun. Daar is 6 honde wat graag in die kamer inkom. Dit is die prys werd nie. Die plek kort baie aandag.

Marietjie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B

Oornagblyplek.

Drein by kamer se reuk was baie onaangenaam.

Lenie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie P

Ons het rustig oorgeslaap.

Netjiese skoon verblyf. Beslis waarde vir geld.

Henriette D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette D

Gerieflike oorblyplek met heerlike swembad en stewige ontbyt.

Die gasvrou het baie moeite gedoen om ons versoeke te akkommodeer en selfs vir ons toegang tot haar kombuis en breekware gegee. Die swembad en braaigeriewe was 'n wenner!

Anette R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anette R

Vriendelik ontvang, skoon en netjies.

Eienaar baie vriendelik en tegemoetkomend. Sy het uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Enige tyd aanbeveel. Netjies en veilig.

Kingfisher Lodge se terugvoer

You are welcome back any time, Anette.
Thank you for the good review.
Regards,
Carina

Kingfisher Lodge
Rika O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika O

Rustige atmosfeer, love die honde.

Baie rustig na 'n dag se lang reis. Eenheid beskik oor al die geriewe wat jy benodig vir 'n oorbly-aand.

Kingfisher Lodge se terugvoer

Hi Rika
Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer.
Beste groete
Carina

Kingfisher Lodge
Tersia Y - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia Y

Baie lekker gewees.

Was netjies en veilig gewees.

Melanie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M

A fairly comfortable stopover.

On first appearance it looks fine, but the rooms could do with a bit of maintenance. A small fridge would also have been appreciated as we were travelling with a full cooler box. Fresh juice with breakfast would have been better than cooldrink. An acceptable stopover.

Kingfisher Lodge se terugvoer

Hi Melanie,
Sorry about the no fridge room, most my rooms do have a bar fridge.
I do use 100% fruit mix but will remember to rather buy fresh orange juice.
Thank you for the review.

Kind regards,
Carina

Kingfisher Lodge
Lance L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lance L

Disappointing.

The ceiling fan didn't work and the bed was very small for the two of us. We had to wait for a security guard to let us in and out of the parking area because we didn't have a remote. There was no DStv.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Chris V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Skoon en netjies met lekker ontbyt maar ook teleurgesteld.

Het die hele tyd gevoel daar skort iets. Die ontvangs was maar so-so, Carina was nie daar nie. Die eerste braairooster was baie vuil en is eers volgende dag ordentlik skoongemaak. Die kind wat ses uur in die oggend op die houtvloere in die huis hardloop was nogal steurend. Die tuin en huis buite kort aandag om weer soos op die foto's te lyk. Die kamer was netjies en skoon en ons kon rustig slaap.

Johan H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Skoon beddegoed. Goeie ligging.

Goeie ligging en skoon beddegoed. Ontbyt was aangenaam.

Maritha T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritha T

Ons sou graag vir ontbyt wou bly om die kos te beleef, maar moes vroeg ry.

Kingfisher Lodge is egter pragtig en het 'n rustic gevoel. Ons sal beslis die lodge aanbeveel vir iemand wat gerieflike, skoon oorslaapplek soek.

Susna S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susna S

Rustig en verfrissend.

'n Mens moet ongelukkig deur 'n vreemde deel van Graaff-Reinet ry om by die gastehuis uit te kom, wat jou dadelik onseker (en onveilig) laat voel oor jou bestemming, maar word dan verras met die teenoorgestelde. Die gastehuis lê in 'n baie mooi deel van die dorp, veilig omhein met veilige parkering. Die swembad en groen bome was 'n absolute lafenis na die reis en die kamer was ruim, skoon en gemaklik. Die ontbyt was heerlik vars met heerlike vars koffie. 'n Heerlike plek om te oornag en herlaai na 'n dag se ver ry met 'n baba.

Kingfisher Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ek wens julle die beste toe, vir 2018.
Groete
Carina

Kingfisher Lodge
Theresa V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V

Gemaklike ruim kamer met toegang tot alle fasiliteite.

Sien die sterre.

Linette C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linette C

Baie aangenaam. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sondagmiddagete was 'n treffer!

Baie gasvry en vriendelike plek. Net jammer dat die riooldreinering probleme verskaf het wat tot ongemak gelei het.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Santie W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Santie W

Traag.

Diens met ontbyt was laat, pateties en vol verskonings.

Gerrit O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit O

Baie rustig en aangenaam!

Aangekom, vriendelik ontvang. Oggend heerlike ontbyt.

Yolanda M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda M

Ons het heerlik geslaap, die kamer was ruim en baie netjies.

Die kamer is ruim en baie netjies. Ons het heerlik geslaap. Ek sou net voorstel dat julle noem dat daar honde op die perseel is. Toe ons by ontvangs aanmeld is ons omring deur honde. Dit is die eienaar se honde en bly op die perseel. Vir ons was dit nie 'n probleem nie maar dit sal dalk ander gaste steur, as mens dit weet help dit jou dalk om jou keuse te maak vir die bespreking. Die personeel was baie vriendelik en ons het ontbyt ook geniet.

M A F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
M A F

Lekker ruim en netjiese kamer, geen ys of melk in yskas!

Baie aangename oorbly-huis. Pragtige omgewing met mooi huise op rivier oewer. Melk en ys in yskas en konfyt op etenstafel wat ontbreek pla. Ook dat konfyt in n groot halfgebruikte kombuis-bottel aangebied word - kan en moet maklik reggestel word! Die hek is van spoor af en dit staan oop en die swembad se water nie helder nie. Bure se honde lawaai. Klein dingetjies wat as dit reggestel word 'n baie positiewe resultaat sal hê. Ek klink soos kermsalie maar hoop dit word positief gesien. Trek julle sokkies op vir 'n lang en volhoubare besigheid!

Kingfisher Lodge se terugvoer

Good day Marius,

Thank you for the positive feedback. Milk and ice are available in the fridge and homemade apricot jam are available in little holders on the table. The season has been a crazy period, but it is no excuse for little things to be wrong. The gate has been fixed. Unfortunately we could not do it immediately, but it was dealt with on Monday.

Beste Groete,
Carina

Kingfisher Lodge
Dianne J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dianne J

Aaklige ervaring.

Die gasvrou plaas die mense in kamers soos hulle arriveer - ten spyte dat ons al 2 maande voor die tyd 'n ordentlike kamer bespreek het. Dus moes die derde volwassene in ons groep op 'n patetiese kinderbed slaap. Ons het bespreek vir 3 volwassenes en het betaal vir dit. Die kamer is vuil en die plafonne vol merke. Die tarief is gelykstaande aan 'n City Lodge-tarief. Ongelukkig is hierdie lodge se internet foto's baie misleidend en hierdie was 'n slegte begin van ons vakansie.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Harry M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry M

Gerieflik om daar oor te slaap

Sien die sterre.

Thea V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V

Netjiese geriewe en vriendelike personeel.

Heerlike, rustige oornagplek op die lang reis na die Oos-Kaap van Gauteng af.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Elaine P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine P

Swak waarde vir geld - vuil.

Die algehele indruk was onnet. Die stort se deur is stukkend, die matras pap, matte en banke vuil. Definitief nie 3 ster-status soos geadverteer nie.

Kingfisher Lodge se terugvoer

Beste Elaine,

Dankie vir u terugvoer. Ons vra om verskoning dat die verblyf nie na wense was nie. Die banke en matte was reeds geboek vir droogskoonmaak. Ons is ook besig om die res na te gaan en uit te sorteer.

Groete,
Kingfisher Lodge- bestuur

Kingfisher Lodge
Jacques S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques S

Basiese oornagfasiliteite in Graaff-Reinet.

Aangesien ons op kort kennisgewing verblyf vir 'n gesin van vier nodig gehad het in Graaff-Reinet, was ons keuse van gastehuise redelik beperk. Met ons aankoms omstreeks 16:30 was dit moeilik om iemand op die perseel te vind. Die klokkie by ontvangs het blykbaar nie gewerk nie en ook nie die bystand-selfoonnommer wat op die deur aangebring was nie. Ons het later die landlyn geskakel en kontak gemaak. Die eienaar het vir ons die hek kom oopmaak maar haarself nooit voorgestel nie. Ons het kamer 8 benut. Dit was ruim genoeg en het het genoeg slaapplek gehad vir almal. Met uitsondering van twee elektriese waaiers (een in kinders se vertrek was buite werking) en dakwaaier, was daar nie lugversorging nie. Alhoewel daar net twee handdoeke was, was dit skoon. Skoon handdoeke is ook nie voorsien die volgende dag nie en die protokol waar handdoeke op die vloer aandui dat dit vervang moet word, was ook nie verstaan nie. Die linne op die beddens was skoon en vars. Ekstra komberse is beskikbaar in van die kaste maar dit is uiters deurmekaar en tussen ander items wat al weggegooi moes word. Die netheid van die kaste in kamer 8 kort daadwerklike aandag. Tee- en koffie-fasiliteite in die kamer is redelik basies. Die muur tussen die badkamer en hoofslaapkamer is gemaak van glasstene wat geen privaatheid bied in die badkamer nie. Daar is ook ander items soos leë kartondose wat opgestapel is in die een gedeelte van die kamer. Die buitedeur van die kamer het 'n 15x15cm gat in waar 'n katdeurtjie op 'n stadium in was. Dit skep die indruk van instandhouding wat agter raak. Die hek na die perseel is nie ge-outomatiseer nie en behalwe dat dit irriterend is om elke keer uit te klim om hek oop te maak, mag sommige mense dit as sekuriteitsrisiko ervaar, aangesien dat daar ook nie diefwering voor die vensters was nie. Die swembad kon doen met beter instandhouding. Verskeie items op perseel kan beter instandgehou word of moet dalk vervang word of weggegooi word. Ontbyt was baie basies. Die eerste oggend het ons om 08:00 aangemeld en toe was vrugteslaai reeds op. Filterkoffie en sap was nie volgens ons smaak nie. Personeel maak nie seker dat daar suiker is nie en ons moes elke oggend maar self op ander tafels soek vir suiker. Die tweede oggend was daar nie filterkoffie nie en was ons bedien met kitskoffie. Soutpotte moet hervul word. Elke keer moet daar gevra word vir botter saam met roosterbrood. Oor die algemeen kan personeel beter opleiding ontvang in die gastehuisbedryf. Indien ek weer op Graaff-Reinet bly sal ek verkies om ander akkommodasie op die proef te stel al kos dit meer.

Kingfisher Lodge se terugvoer

Hi
Dit is n mal tyd van die jaar en ek en staff werk round the clock.
Kamer 8 word beskryf op website.
Dit is die eerste keer dat ek klagtes kry van die kamer.
Miskien sou kamer 2 familie kamer beter geskik gewees het vir die gesin.
Ek het gesukkel met my swembad, maar dit is nou helder blou......baie moeilik om alees 100% te he vir almal 24/7.
Ek doen my beste met almal.
Vra verskoning vir dit wat nie 100% was nie.
Meeste van my gaste book weer terug op pad terug van vakansie.
Beste Groete
Carina

Kingfisher Lodge
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kitchener-weg 33, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2cfa22eee9db129ea8f22107bd7651f2d91253043acb826fd81f047ba10be38dab75df28fa3ca6fe4c24fc6b21e3b9a8742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 73 5 1 4 33 Kitchener Road Cypress Grove 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.251421060987 24.541941958705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang