Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crest-weg 13, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingfisher Self-catering is 'n woonstel op die eienaar se perseel in die lowerryke buurt, Salt Rock. Die eiendom is minder as 400 m van die strand af en net 3 minute se ry vanaf New Salt Rock City-winkelsentrum en koffiewinkels.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en die tweede badkamer kan as 'n gaste-toilet met sy eie ingang gebruik word. Die oopplan-kombuis het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die sitkamer langsaan het 'n slim-TV met DStv en Netflix en 'n verskeidenheid speletjies en legkaarte. Gratis WiFi word ook voorsien. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Buite is daar 'n lekker binnehof met braaigeriewe op wiele.

Dis 3 minute se ry vanaf die Salt Rock Buiteklub met 'n swembad. Hulle bied ook drankies en peuselhappies. Die beste diereplaas aan die Noordkus is net 10 minute se ry en sal die jongspan beslis besighou. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Zelia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Crest-weg 13, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kingfisher Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crest-weg 13, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c61201ac3baf8be3d037924db6411986b9e50e70f4ec36c3bf56219de29bffd0ddb44b764a2bc8e41593b72207aeb8a26c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 13 Crest Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -29.49518 31.24

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang