Kingfisher Villa
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
- Vanaf R8 970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kingfisher Villa is 'n unieke wildlodge in die Mabula Privaat Wildreservaat in die Waterberge en bied verblyf wat alle etes insluit en ideaal is vir klein familievakansies of groepswegbreke.
Die lodge bied verblyf in 5 pragtige suites met volledige en suite-badkamers. Die ruim suites het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en toiletware. Elke suite het lugversorging, 'n platskerm-TV, WiFi, 'n telefoon, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe en is by die water geleë waar gerief en privaatheid verseker word.
Gaste het ook toegang tot die formele sitkamer, leefarea, eetkamer waar alle etes bedien word, die kroeg, vuurput en die skilderagtige randvloei-swembad.
Twee komplimentêre wildritte met sonsopkoms of sonsondergang, in 'n oop voertuig met 'n ervare veldgids, is ingesluit. Eko-avontuurwildritte op vierwielmotorfietse, met perde, op begeleide staptogte en selfs in 'n warmlugballon is ook beskikbaar, maar dit moet vooraf bespreek word. Hiér sal gaste die kans kry om leeus, jagluiperds, luiperds, olifante en 'n rits wildsbokke te sien, insluitend die reservaat se trop van meer as 50 elande.
Die lodge is sowat 212 km vanaf Johannesburg, 90 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 150 km vanaf Pretoria en 47 km vanaf Bela-Bela geleë.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang