Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfishers Khaya

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jason H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fun, relaxed, friendly. Fantastic place to stay. Lee was very helpful and friendly, and the accommodation suited us perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Great. The host was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dianne W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Excellent. The owner Lee, had thought of just everything you could possibly need. Lee is a wonderful person, friendly, helpful always and attended to any requests immediately. The unit was sparkling clean, very comfortable and we will definitely go there again. A 5 star recommendation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Netjies en goed toegerus. Vol DStv, groot kombuis, groot yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shalton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Dit was bo ons verwagting. Lee het haarself oordoen, die dierbaarste mens onder die son. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Quiet, loving and fun! We had the most amazing time! Birds, sun and rest! Stunning little house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shevonne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Lekker en tog so 'n rustige bestemming. As jy 'n 4x4 het is dit ’n bonus, want dit gee jou immers die geleentheid om met jou bakkie op die strand te ry en daar te stop waar jy die daggie op die strand wil deur bring en geniet. Dit maak die opslaan ook maklik en heel gerieflik. Hierdie is iets wat ek sal aanbeveel vir baie wat nog nie die tipe van geleentheid benut het nie. Doen jouself 'n guns en gaan besoek Sodwana. Meer as die hoef ek nie te sê nie, want Sodwana was vir ons 'n lekker vakansieplekkie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Goeie waarde. Lee was baie vriendelik en behulpsaam. Die Khaya is baie prakties en in perfekte toestand. Kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Kingfishers Khaya
Peter, thank you so much for taking the time to review Kingfishers Khaya. I am so grateful for the excellent review. Best wishes, Lee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Sodwanabaai-hoofweg, Sodwanabaai, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2da9503fd86fce70156d942df0a5c6abd0a9576232903bfbc12498d305989ad359da548379d534ecd3baa8cef4285efc6896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 3 mense 8 5 1 5 off Sodwana Bay Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.509154991972 32.64692902777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang