Kingfishers Khaya
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs Sodwanabaai-hoofweg, Sodwanabaai, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Kingfishers Khaya is 'n kothuis wat aan die hoofhuis gekoppel is en in Sodwanabaai, in die Mbazwana-omgewing, geleë is.
Die kothuis spog met sonkrag so beurtkrag-frustrasies is iets van die verlede.
Die eenheid het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die kothuis is ingerig met 1 koninggrootte-bed en 1 enkelbed, en die privaat badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die aangrensende kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toebehore.
Die leefarea lei na 'n patio met 'n braai-area en 'n tuintjie. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Kingfishers Khaya is binne ryafstand vanaf die strand en ander besienswaardighede in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs Sodwanabaai-hoofweg, Sodwanabaai, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kingfishers Khaya het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs Sodwanabaai-hoofweg, Sodwanabaai, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang