Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher's Nest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Bully C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

Frank went out of his way to keep us powered up during loadshedding. All in all an easy place to stay for our golf tour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Dankie Bully. Sal julle graag weer wil huisves. Ek kan julle hoog aanbeveel as gaste vir julle vriendelikheid en netheid.

Michael K
Kort verblyf
4.6
Apr 2021

Dit is 'n baie nice plekkie, sal beslis weer gaan. Ruim kombuis en sitkamers mooi uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2020

Excellent value for money! Venue in very secure area. Excellent value for money! House is spacious and offers a lot of privacy for each bedroom. Grounds offer nice space for kids to play within easy view where adults relax and enjoy braai area. Would definitely recommend this accommodation to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Lettie and her group were very pleasant guests. They left our house spotless clean in perfect condition which shows their appreciation for another's property. We are so glad they enjoyed their stay and definitely recommend them as guests. We would like to welcome them back at any time.

Sumarie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2019

Gevoel soos koshuis. Aanbeveel vir ouer vakansiegangers sonder kinders. Eienaars gestel om mense 22:00 in die bed te hê. Glad nie geskik vir jong pare nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Ai, dis jammer dat julle so voel! Ons vra maar eintlik net dat gaste rustiger raak na 10:00 omdat dit 'n stil en rustige omgewing is - nie noodwendig dat hulle moet gaan slaap nie. Ons is jammer dat julle so voel en vra verskoning. Ons sal julle graag weer wil verwelkom by Thirdrock Eden - George bly maar die beste vakansiebestemming!

Fanie S
1 nag
5.0
Jul 2018

Gerieflik en veilig. Ons is hartlik verwelkom deur vriendelike eienaars. Die plek was presies soos die beskrywing. Dit is ruim in 'n stil area met berge en voëls om jou. Ons het op baie kort kennisgewing bespreek en is wonderlik gehelp. Ek sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle is welkom om weer van ons gebruik te maak. Ons beveel julle ook graag aan as gaste by ander plekke. Dankie vir die gradeering.

Linette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Baie netjiese, sentrale plek met als wat mens nodig het. Heerlike verblyf, sentraal geleë in veilige omgewing. Plek baie netjies, als wat mens nodig het is daar en die eienaars baie gasvry. Lekker gesellige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Ons is bly julle het die tyd geniet en julle is baie goeie gaste, 5-ster. Ons hoop ons sien julle weer.

Angie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2018

Rustig, netjies en skoon. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, selfs in middernagtelike ure! Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Baie dankie dat julle ons ondersteun . Kan julle hoog aanbeveel as gaste. Hoop om julle weer te sien.

Uys V
Kort verblyf
4.4
Des 2018

Skoon, netjies en vriendelik in George vir besoek aan die kus. Om koste te bespaar oor die Feesgety, het ek vir 'n tweede agtereenvolgende jaar weer verblyf geneem by Thirdrock Eden. Kon hiervandaan maklik die kusdorpies (vakansieplekke) daagliks besoek. Nogmaals dankie vir die skoon, netjies en vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frank
Kingfisher's Nest
Dit was 'n plesier en lekker om jou hier te verwelkom en is bly dat jy dit so lekker vind hier by ons. Ons sien uit om jou vir 'n derde keer hier te ontvang.

Adele V
1 nag
3.8
Jan 2018

Lekker, skoon, netjiese plek met 'n wonderlike uitsig op die Outeniekwaberge. Is vriendelik verwelkom. Die plek was lieflik met 'n mooi uitsig op die berge vanaf die balkon van die eenheid op die motorhuis. Dit was mooi versier en 'n ware tuiste. Net 'n entjie se ry vanaf 'n lekker inkopie-area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frank
Kingfisher's Nest
Thank you, for staying with us Adele and family. We enjoyed your friendliness and joyful manner. We would love to have you back in the future, you are most welcome! Thank you for leaving Thirdrock flat neat and tidy. We wish you well

Stef B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Rustig en ontspanne plek, ideaal geleë en goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kingfisher's Nest
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Julle is enige tyd welkom en ons hoop om julle weer te sien. Julle is 5-ster gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spreeustraat 9, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35fd0514f7720f63e128e17a033783be20260319e56cd7c921bac1a4b9f670f10d0531f82e16ddb70fe0bbcb75a51322b922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 9 Spreeu Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.959637494174 22.494856084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang