Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingna Lodge Luxury Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Eckart B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Friendly and pleasantly old-fashioned. The house is a South African museum and John was eager to share every aspect with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Sentraal, veilig gerieflik. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John & Joy
Kingna Lodge Luxury Guest House
Dear Christiaan, Thank you Both for the Review, It is greatly appreciated. Take Care and Hopefully we see you again at the Lodge. Kind Regards, John and Joy.

Gerrit V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Aangename verblyf in 'n keurige, antiek gemeubileerde gastehuis. Baie vriendelike gasheer, John, en gasvrou, Joy. Ongelooflike versameling antieke meubels en historiese gedenkwaardighede. Heerlike ontbyt in 'n spesiale, luuks-gemeubileerde eetkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2016

Ongelooflik. Kingna Lodge sal die Ortons beslis weer sien. Ongelooflike Victoriaanse styl met antieke skatte binne. Uitstekende diens en John is so 'n heer wat sy gaste op die hande dra. Ons was ook bevoorreg om in oudpresident Nelson Mandela se kamer te kon woon. Dit was die kamer waarin hy gewoon het toe hy in 1995 Montagu besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2015

Uitstekende en vriendelike diens! John en Joy het ons verblyf baie spesiaal gemaak en hulle vriendelike diens was uitnemend. Ons het as vriende vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

John & Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bath Straat, , Kaapstad, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0337507933d7e4045b89410089233d340b2186a32d4c6d5870aae1a3b06e488d596455bbab3575c42156fe8193d431c7cf59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 11 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.787148 20.117493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang