Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kings

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Kings
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Emmarenthia E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarenthia E

Perfek, baie lekker, mooi en netjies.

Defnitief die moeite werd! Baie netjies, baie skoon en vreeslik vriendelike diens. Geleë in die hartjie van die dorp. Voel baie veilig met die veiligheidshekke. Veilige parkering vir jou kar. Baie skoon in en rondom die huis. Na 'n heerlike nagrus ook die lekkerste vars gemaakte ontbyt ingesluit.

Kings se terugvoer

Goeie moer Emmarenthia,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer oor ons plekkie.
Hoop ons kan julle weer huisves eendag.
Wonderlike naweek vir julle.
Groete
Charmain
Kings B&B

Kings
Alan F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F

Everything we required.

One night in transit to Kruger.

Kings se terugvoer

Thank you for the lovely review. Hope that we will see you again on your travels.

Kings
Pikkie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie R

Rustig. Onspannend.

Dit was heerlik om by Kings B&B te bly. Die ontbyte was onverbeterlik. Die gasheer is vriendelik, gasvry en altyd reg om te help.

Kings se terugvoer

Baie dankie Pikkie, dit was my plesier om jou te huisves. Kom kuier gou weer.

Kings
Madeleine L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine L

I can strongly recommend Kings to travellers.

The communication from the host was helpful and on time. The breakfast was fresh and delicious. The room was super clean and neat. The staff was friendly. The mattress on the bed could have been firmer for a good night's sleep.

Kings se terugvoer

Thank you for the lovely review. We will be sure to look into the requests.

Kings
John A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Baie lekker en baie goeie diens en netjies.

Baie lekker. Kamer en badkamer was netjies, skoon en baie gerieflik. Alles wat nodig is, soos haardroër, strykplank en yster, is beskikbaar. Yskas met melk en water. Kamer is baie mooi. Ontbyt wat ingesluit is by prys was uitstekend!

Suné V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suné V

Perfect for a short stay in Chrissiesmeer.

Clean stay, friendly staff.

Kings se terugvoer

Thank you for the review.

Hope to see you again soon.

Kings
Liesl T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T

Dit was pragtig, netjies en skoon.

Dankie vir 'n heerlike naweek. Die ontbyt was fantasties.

Kings se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het.
Dankie vir die pragtige boodskap.

Kings
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119-121, King Edward-straat, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1339da5df3d62b1fa39dbbbfc16efee2b73c01534dd9f29e7a4a69fcb8ec60a52e5cb368db409e63bd279abbd0511607559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 119-121 King Edward Street 2332 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -26.282149486262 30.212236023626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang