Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kings

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Emmarenthia E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek, baie lekker, mooi en netjies. Defnitief die moeite werd! Baie netjies, baie skoon en vreeslik vriendelike diens. Geleë in die hartjie van die dorp. Voel baie veilig met die veiligheidshekke. Veilige parkering vir jou kar. Baie skoon in en rondom die huis. Na 'n heerlike nagrus ook die lekkerste vars gemaakte ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
Kings
Goeie moer Emmarenthia, Baie dankie vir die pragtige terugvoer oor ons plekkie. Hoop ons kan julle weer huisves eendag. Wonderlike naweek vir julle. Groete Charmain Kings B&B

Alan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Everything we required. One night in transit to Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
Kings
Thank you for the lovely review. Hope that we will see you again on your travels.

Pikkie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Onspannend. Dit was heerlik om by Kings B&B te bly. Die ontbyte was onverbeterlik. Die gasheer is vriendelik, gasvry en altyd reg om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
Kings
Baie dankie Pikkie, dit was my plesier om jou te huisves. Kom kuier gou weer.

Madeleine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

I can strongly recommend Kings to travellers. The communication from the host was helpful and on time. The breakfast was fresh and delicious. The room was super clean and neat. The staff was friendly. The mattress on the bed could have been firmer for a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charmain
Kings
Thank you for the lovely review. We will be sure to look into the requests.

John A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Baie lekker en baie goeie diens en netjies. Baie lekker. Kamer en badkamer was netjies, skoon en baie gerieflik. Alles wat nodig is, soos haardroër, strykplank en yster, is beskikbaar. Yskas met melk en water. Kamer is baie mooi. Ontbyt wat ingesluit is by prys was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suné V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Perfect for a short stay in Chrissiesmeer. Clean stay, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charmain
Kings
Thank you for the review. Hope to see you again soon.

Liesl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Dit was pragtig, netjies en skoon. Dankie vir 'n heerlike naweek. Die ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmain
Kings
Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Dankie vir die pragtige boodskap.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119-121, King Edward-straat, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1339da5df3d62b1fa39dbbbfc16efee2b73c01534dd9f29e7a4a69fcb8ec60a52e5cb368db409e63bd279abbd0511607559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 119-121 King Edward Street 2332 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -26.282149486262 30.212236023626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang