Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kings

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119-121, King Edward-straat, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kings is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Chrissiesmeer bied. Die gastehuis is sentraal geleë en is ideaal vir gaste wat na 'n afgesonderde vakansie.

Hierdie gastehuis bied verblyf in 7 pragtige eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Al die kamers het addisionele geriewe soos lugversorging, 'n lessenaar, 'n haardroër, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Vir dié wat die area wil verken is voëlkyk, visvang en verskeie restaurante binne maklike bereik. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Emmarenthia E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, baie lekker, mooi en netjies. Defnitief die moeite werd! Baie netjies, baie skoon en vreeslik vriendelike diens. Geleë in die hartjie van die ...
Sien meer
Sep 2024
Alan F
Saam met lewensmaat
5.0
Everything we required. One night in transit to Kruger.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Pikkie R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Onspannend. Dit was heerlik om by Kings B&B te bly. Die ontbyte was onverbeterlik. Die gasheer is vriendelik, gasvry en altyd reg om te help.
Jan 2024
Madeleine L
Saam met lewensmaat
4.8
I can strongly recommend Kings to travellers. The communication from the host was helpful and on time. The breakfast was fresh and deli...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Liesl T
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was pragtig, netjies en skoon. Dankie vir 'n heerlike naweek. Die ontbyt was fantasties.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 119-121, King Edward-straat, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
  • Gaste dink Kings het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Chrissiesmeer Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119-121, King Edward-straat, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1339da5df3d62b1fa39dbbbfc16efee2b73c01534dd9f29e7a4a69fcb8ec60a52e5cb368db409e63bd279abbd0511607559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 119-121 King Edward Street 2332 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -26.282149486262 30.212236023626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang