Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King's Castle

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Lisa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. We had an amazing time. The host is the best. Most amazing people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beautiful. Awesome stay. Friendly hosts and a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John L
1 nag
5.0
Nov 2023

Pleasant, simple and affordable. Very short but worth the stay. Venue well located, had wonderful views of the harbour and beach front. Owner was very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asha H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Pleasant and comfortable. Very pleasant stay. Owners friendly, helpful, accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Awesome. Awesome stay, just very short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan C
1 nag
4.0
Apr 2024

Aangenaam. Waarde vir geld. Die verblyf was aangenaam. Vriendelike ontvangs en alles was netjies en skoon. Al wat gepla is dat daar nie veilige parkering vir my motorfiets was nie, maar die eienaar het sy voertuig uit die motorhuis getrek sodat my motorfiets veilig binne toegesluit was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bereldene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Baie rustig en 'n baie mooi uitsig. Baie lekker gebly. Sal weer wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kalene Goliath G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2024

Nog nooit in my lewe so 'n slegte naweek beleef weg van die huis nie. Ontvangs was goed. Geen DStv, WiFi, toiletpapier nie, net 'n leë toiletpapiertjie, geen swartsak in vullisdrom in die kombuis nie, leë yssakkie in die vriesgedeelte van die yskas, so ek neem aan daar was nie skoongemaak nie. Het Vrydag probeer kontak maak met die eienaar per foon, geen antwoord. Het self data gekoop asook toiletpapier. Met vertrek het die eienaar verskoning gevra, dat hy nie beurtkrag skedule asook 'n nuwe wagwoord aan ons verskaf het nie. Die eienaar het gesê ons kan een nag verniet bly in die toekoms. Ek het dit nie aanvaar omdat die plek nie op standaard is nie. Ek en my man het al baie plekke gehuur vir naweke in die Saldanha en Langebaan omgewing wat ver beter toegerus is as King's Castle.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Kim L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very beautiful view of the ocean. Friendly and easy-going management. It was a nice private accommodation for us away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Van Den Berg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Panorama-straat 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58787529bb015aa31eca482614fcb64bd0fdd28ebcdeca6a09084347328540e1fc53b56b05873e7f8ed9b81455bff7e70826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 34 Panorama Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.001790067011 17.939080107477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang