Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King's Castle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Van Den Berg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir King's Castle
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lisa M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Amazing.

We had an amazing time. The host is the best. Most amazing people.

Collette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette B

Beautiful.

Awesome stay. Friendly hosts and a stunning view.

John L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Pleasant, simple and affordable.

Very short but worth the stay. Venue well located, had wonderful views of the harbour and beach front. Owner was very friendly and welcoming.

Asha H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asha H

Pleasant and comfortable.

Very pleasant stay. Owners friendly, helpful, accommodating and helpful.

Darryl M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darryl M

Awesome.

Awesome stay, just very short.

Johan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Aangenaam. Waarde vir geld.

Die verblyf was aangenaam. Vriendelike ontvangs en alles was netjies en skoon. Al wat gepla is dat daar nie veilige parkering vir my motorfiets was nie, maar die eienaar het sy voertuig uit die motorhuis getrek sodat my motorfiets veilig binne toegesluit was.

Bereldene S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bereldene S

Baie rustig en 'n baie mooi uitsig.

Baie lekker gebly. Sal weer wil gaan.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kalene Goliath G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kalene Goliath G

Nog nooit in my lewe so 'n slegte naweek beleef weg van die huis nie.

Ontvangs was goed. Geen DStv, WiFi, toiletpapier nie, net 'n leë toiletpapiertjie, geen swartsak in vullisdrom in die kombuis nie, leë yssakkie in die vriesgedeelte van die yskas, so ek neem aan daar was nie skoongemaak nie. Het Vrydag probeer kontak maak met die eienaar per foon, geen antwoord. Het self data gekoop asook toiletpapier. Met vertrek het die eienaar verskoning gevra, dat hy nie beurtkrag skedule asook 'n nuwe wagwoord aan ons verskaf het nie. Die eienaar het gesê ons kan een nag verniet bly in die toekoms. Ek het dit nie aanvaar omdat die plek nie op standaard is nie. Ek en my man het al baie plekke gehuur vir naweke in die Saldanha en Langebaan omgewing wat ver beter toegerus is as King's Castle.

Kim L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L

Very beautiful view of the ocean. Friendly and easy-going management.

It was a nice private accommodation for us away from home.

Gerdus P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus P

Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Ligging is puik. Mense is super gaaf. Prys is bekostigbaar. Hoogs aanbeveel. Julle sien ons weer! Baie dankie.

King's Castle se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek Gerdus, dit was 'n voorreg om julke te huisves. Ons sien uit daarna om dit weer te doen. Groete Vann Loubser

King's Castle
Conrad K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad K

Vriendelike gasheer en dame en is baie netjies.

Ons het tuis gevoel die oomblik toe ons daar aangekom het.

Yolanda M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Pragtige plekkie. Wonderlike eienaars. Vriendelik en behulpsaam.

Ons is welkom geheet deur eienaars. Beste uitsig ooit. Vriendeike mense en rustigheid. Sal enige tyd weer gaan.

King's Castle se terugvoer

Baie dankie Yolanda vir wonderlike terugvoer, ons waardeer dit baie. Baie dankie dat julle ons plekkie so netjies gelos het en julle opregte vriendelikheid, ons sal julle enige tyd weer ontvang. Geseënde dag vir julle.
Groete
Vann en Riekie

King's Castle
Danielle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

It was lovely and we really enjoyed ourselves. I do recommend to stay at Kings Castle.

I would definitely visit again.

Eudele C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eudele C

Die plek om te besoek wanneer jy Saldanah besoek.

Ons het dit verskriklik geniet. Dit was rustig en net wat ons nodig gehad het. Die eienaars is baie vriendelik. Sal beslis weer gaan besoek.

King's Castle se terugvoer

Baie dankie Eudele vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit baie. Ons het julle kuiertjie ook baie geniet. Geseënde dag vir julle

King's Castle
Marinda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Braai met 'n asemrowende uitsig.

Baie lekker gebly. Vir seker die braaiplek met die beste uitsig wat ek ooit gehad het.

Raymond B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond B

Die eienaars is fantastiese mense en het my sommer van die begin af welkom laat voel met die eerste ontmoeting in die parkeerplek.

Die uitsig van King's Castle is absoluut fantasties, want jy kyk uit oor die hele Saldanhabaai en die eienaar het sommer gou vir my die bekende plekke van bo af uitgewys. Ek gaan beslis weer daar tuisgaan, as jy die braaiplek moet gebruik of net op die dek sit en ontspan, het jy 'n onbelemerde uitsig oor die baai, en dit is so rustig en stil, die hoogte teen die berg waar die plek geleë is, maak 'n groot verskil in dit wat mens van daar af kan sien. Ek het ook baie lekker geslaap in die kamer wat alles beskikbaar het.

King's Castle se terugvoer

Baie dankie vir die puik resensie, ons waardeer dit baie. Dankie dat u ook 'n wonderlike gas was, wat vriendelik was en ons plekkie in 'n goeie toestand gelos het. Ons sal u enige tyd terug verwelkom Mr Baker. Geseënde Paasnaweek vir u en u gesin. Groete Vann en Riekie Loubser

King's Castle
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Panorama-straat 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58787529bb015aa31eca482614fcb64bd0fdd28ebcdeca6a09084347328540e1fc53b56b05873e7f8ed9b81455bff7e70826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 34 Panorama Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.001790067011 17.939080107477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang