Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King's Castle

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Panorama-straat 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

King's Castle is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Saldanha bied. Dit is ideaal vir gaste op soek na 'n afgeleë vakansie.

Hierdie huis het 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het gemaklike beddens, sagte duvets en privaat ingange. Al die kamers bied addisionele geriewe soos haardroërs, gemaklike sitplek, 'n TV en seep.

Die tuin bied die perfekte plek om te ontspan en gaste kan die gemeenskaplike braai-areas benut. Gaste kan ook visvang, verskeie restaurante besoek en bergfietsroetes verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Lisa M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. We had an amazing time. The host is the best. Most amazing people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Collette B
Saam met vriende
5.0
Beautiful. Awesome stay. Friendly hosts and a stunning view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
John L
5.0
Pleasant, simple and affordable. Very short but worth the stay. Venue well located, had wonderful views of the harbour and beach front....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Kim L
Saam met lewensmaat
5.0
Very beautiful view of the ocean. Friendly and easy-going management. It was a nice private accommodation for us away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Gerdus P
Gesin met tieners
5.0
Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Ligging is puik. Mense is super gaaf. Prys is bekostigbaar. Hoogs aanbeveel. Julle sien ons weer! Baie dankie.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Van Den Berg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Panorama-straat 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink King's Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Panorama-straat 34, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58787529bb015aa31eca482614fcb64bd0fdd28ebcdeca6a09084347328540e1fc53b56b05873e7f8ed9b81455bff7e70826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 34 Panorama Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.001790067011 17.939080107477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang