Kings Hill Guest House
Beskrywing
Die kamer het 'n eie ingang en 'n uitsig oor die swembad, tuin en die Drakensberge in die verte. Die kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Let asb. dar daar honde op die perseel woon en hulle kan moontlik gaste kom groet, maar sal nie met gaste tydens hul verblyf steur nie.
Daar is 1 parkeerplek per kamer beskikbaar.
Stiltetyd is 20:00
Geen terugbetalings sal plaasvind vir gaste wat nie opdaag of vroeër wil uitklok nie.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël is (Maandag tot Saterdag).
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, elektriese komberse, 'n TV met sekere DStv-kanale, en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Let asb. dar daar honde op die perseel woon en hulle kan moontlik gaste kom groet, maar sal nie met gaste tydens hul verblyf steur nie.
Daar is 1 parkeerplek per kamer beskikbaar.
Stiltetyd is 20:00
Geen terugbetalings sal plaasvind vir gaste wat nie opdaag of vroeër wil uitklok nie.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël is (Maandag tot Saterdag).
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in die solderarea vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Let asb. dar daar honde op die perseel woon en hulle kan moontlik gaste kom groet, maar sal nie met gaste tydens hul verblyf steur nie.
Daar is 1 parkeerplek per kamer beskikbaar.
Stiltetyd is 20:00
Geen terugbetalings sal plaasvind vir gaste wat nie opdaag of vroeër wil uitklok nie.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël is (Maandag tot Saterdag).
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang