Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kings Hill Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kings Hill Guest House skuil in Hilton, 'n skilderagtige dorpie wat bekendstaan as die toegangspoort tot die KwaZulu-Natalse Middellande.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, plafonwaaiers, elektriese komberse, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, kroegyskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi word voorsien.

'n Wasgoeddiens, swembad, braaigeriewe en voëlkyk is op die perseel beskikbaar.

Dit is die ideale verblyf vir alle reisigers en hier ontvang gaste hartlike, vriendelike en persoonlike diens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Tanya D
Gesin met tieners
5.0
Clean, comfortable and great breakfast. We loved staying at Kings Hill. We travel a lot and I can safely say it was one of our best sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Mikeila K
5.0
Skoon, netjies, mooi. Ek het baie lekker by Kings Hill Guest House gebly. Die akkommodasie was netjies en die kamers was skoon. Die uitsig is ook baie...
Sien meer
Jan 2024
Jane C
5.0
Very comfortable. My room was very clean and I had everything I needed. The instructions were clear and my host was easy to communicate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Jacques V
5.0
Lekker gebly. Skoon en netjies. Vriendelike diens.
Mrt 2023
Marinus V
4.6
Goeie waarde vir geld. Lekker gebly in 'n skoon, mooi en versorgde kamer.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kings Hill Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ee2cccc5dd3e11d117d1b6e4c9938b07cb5d035ecff7e0c0c7604631a95444d35211617fb9c9d21341b9262effad4d9c6dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 3 Wattle Grove Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.55554 30.28802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang