Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King's Lodge Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Faye Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 67 resensies vir King's Lodge Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Wesley D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley D

Absolutely wonderful relaxing experience.

Warm friendly welcome at reception, hassle-free service. Staff were very accommodating and had their best interests in making our stay memorable.

Gene N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene N

Pragtige rustige natuur vakansie.

Dit was 'n wonderlike tyd wat ons gehad het. Die gasvryheid van die gasheer het ons elke dag op ons gemak laat voel.

King's Lodge Hotel se terugvoer

We thank you for your wonderful review. It was an absolute pleasure hosting your family. We look forward to your next visit.
Best regards from a cold Hogsback
Faye and team

King's Lodge Hotel
Victoria V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria V

Exciting experience.

The room was warm and tidy. I liked the natural environment. The staff was very friendly. We enjoyed our stay. We will likely visit again.

Lizette D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Rustig en ontspannend.

Vriendelike diens. Die huisies is netjies en skoon, maar baie basies en net met die nodige toerusting toegerus. Ons het die kaggel baie geniet en kan die restaurant aanbeveel.

Celeste B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste B

Onvergeetlik!

Heerlik gebly, heerlik geslaap en heerlik geëet! Dankie King's Lodge Hotel.

Natalia C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalia C

Perfect.

Perfect perfect perfect perfect.

Kyle O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle O

Friendly staff, felt very welcome. Pleasant stay.

What we need, comfortable bed, good food and great bar to watch the rugby. We were there just for the overnight.

Paula C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paula C

The staff are lovely and accommodating.

The staff are lovely and we were upgraded to a cottage because of a soccer team coming to stay over. The venue is in need of some work, but post Covid we understand that it is a challenge. Some of the other guests were not considerate of their noise levels. We were not able to pick up WiFi in the cottage, only in the main building.

Lourie T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lourie T

Bekostigbaar - maar nie baie bevredigend nie.

Slaapgeriewe goed. Kombuis in 'self catering' eenheid was onbevredigend weens beperkte kombuis-toerusting. Instandhouding van die gebou verg aandag.

Glenda W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda W

Very relaxing stay surrounded by nature.

There is lots to do in and around Hogsback, especially the hiking trails. The scenery is absolutely magnificent. The weather wasn't great, and gale force winds caused havoc with power availability, but other than that, it was a pleasant stay.

Maya B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya B

Totally relaxing.

Thank you to the King's Lodge team for such a lovely, relaxing stay and delicious meals by Chef Chipi. They very kindly allowed us to bring along our 2 dogs and they enjoyed the space as well. Siya at reception is so lovely as is the waitress at the restaurant. Our cottage was comfortable enough though the lounge seating could be better, an actual small sofa would be great. Our bed was very cosy and warm. The little fireplace made the space very toasty but it did smoke a lot. I would have liked more cutlery, crockery (especially if we invited Hogsback friends for coffee) and a pan or 2 extra. I was pleasantly surprised that the cottage is serviced daily. Wi-Fi worked well, even during load shedding. We will definitely be back.

Quintin W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin W

Pleasant, enjoyable, relaxing.

Lovely unit, well-equipped. Very friendly, helpful, and accommodating management and staff. Will definitely return.

Mareli S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

Beautiful spot, immaculate service, excellent value for money.

King's Lodge Hotel in Hogsback provides everything you need: perfect location, warm service with staff totally willing to go the extra mile, a cosy on-site restaurant with great food at excellent prices and a cosy fireplace in the cottages to fight the winter cold. The cottages are old but sparklingly clean and everything you need is in working order - truly great value for money. We will definitely be back. Brent is a perfect host.

Annemarie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

What a wonderful experience to be able to stay in such a welcoming old time hotel.

An old hotel that fits in with nature (and I love old things), the room was spotless and the food was fresh and awesome. I have already made another booking. This is not a place it feels like home and thank you very much, Brent. What a friendly and generous host!

Kay G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay G

First time visitors. Staff were helpful, suggesting where to go and what walks to do.

Autumn leaves were beautiful as were the flowers. Tall trees! Gentle English country garden atmosphere. Loved the wood fireplace. P.s forgot to ask for a room with a shower!

Pieter F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

'n Hotel soos weleer.

'n Outydse hotel soos van weleer. Sal dalk 'n klein opgradering in die nabye toekoms benodig. Maar die prys en vriendelike diens vergoed nog steeds vir wat andersins dalk mag tekortkom.

Anza B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anza B

Dit was baie lekker.

King's Lodge Hotel se personeel is baie vriendelik en die elektriese komberse was uitstekend om in 'n warm bed te kan gaan slaap tydens die koue aande. Ongelukkig het ons eenheid geen stort gehad nie (wel 'n bad met warm water), maar die perseel is besig om opgeknap te word.

Annemarie R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie R

Good value for money.

The staff was helpful, the location is good and the accommodation was clean and comfortable.

Tom D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom D

Goeie waarde vir geld.

Personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Charl B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl B

Lekker.

Was 'n baie lekker naweek.

Robbie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie H

Fantastic.

Relaxed and quiet, beautiful spot.

Marita V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Baie lekker verblyf met fantastiese kliëntedients.

Outydse hotel met baie netjiese fasiliteite. Baie gawe diens.

Nomaswazi T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomaswazi T

We had a good time, the place is neat; quiet and close to the restaurants around.

You are doing a great job.

Carene M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carene M

Lekker gebly.

Lekker plekkie om oor te bly in 'n wonderskone deel van die land. Ons was opgegradeer na 'n kothuis wat baie snoesig was. Dit was skoon en netjies asook goed ingerig. Die kaggel stofie het egter rook gelek en ons kon toe nie op 'n yskoue nag die wooneenheid verhit nie.

Tracy H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy H

Comfortable and clean.

It was a nice overnight stop, the room was clean and the staff was very friendly. A short distance away from restaurants.

Loni E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loni E

Heerlike, aardse dorpie.

Die boomryke omgewing is 'n lafenis vir enige stadsjapie.

Bianca V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca V

Goeie belewenis, het elke oomblik in Hogsback geniet.

Elke bestemming is baie mooi. Sal aanbeveel vir vriende en familie om Hogsback te besoek.

Bernie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bernie R

Hogsback is a stunning place.

Accommodation is a bit run down for the price. It was disappointing that there was no fireplace in the cottage. Kitchen can be fixed up and broken cutlery replaced.

Fred U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fred U

Hogsback is 'n pragtige dorpie en moet beslis besoek word.

Die verblyf is netjies, maar van die meubels is oud en moet vervang word.

Anel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anel B

Verwaarloosde hotel.

2 skuifdeure kon nie sluit en skuif nie. Skoorsteen was gebreek so al die rook is in jou huis. Huis stink! Badwater is bruin, maar dit kan wees van al die reën. Badkamer se wasbak lek. Dit was net water elke keer as mens dit gebruik. Regtig teleurgesteld in King's Lodge, maar Hogsback self is verskriklik mooi.

Rieghard J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieghard J

Easy, clean, comfortable.

Quick and easy check-in, the room was exactly as we expected and as described on the website. Good value and enjoyed our stay! Friendly staff!

Jean R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R

Comfortable, peaceful and central accommodation in Hogsback.

Very peaceful and comfortably equipped self-catering cottage surrounded by huge trees. The staff was caring and very helpful. Basic restaurant menu, well cooked and tasty. Breakfast was lovely. Will definitely return when next visiting Hogsback.

Michelle W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Baie geniet.

Baie lekker gebly en eenheid was goed toegerus. Lekker vuurmaakplek en genoeg hout was voorsien.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie, Michelle. Ons is so bly dat u dit geniet het om by ons tuis te gaan. Ons sien uit daarna om u in die toekoms terug te verwelkom by King's Lodge Hotel.

Vriendelike groete,
Debbie

King's Lodge Hotel
Cherie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie K

Exceptional customer service.

We had a wonderful time. The service was fantastic and the unit was nice and clean. Lovely fireplace and had everything we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitsonderlike kliëntediens.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die diens was fantasties en die eenheid was lekker en skoon. Pragtige kaggel en het alles wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Thank you for your positive review, Cherie. It was an absolute pleasure to host you.

We look forward to your return to us!

Regards,
Kings Lodge Staff and Management

King's Lodge Hotel
Pieter L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Pragtige klein dorpie.

Die hotel is goed geleë en maklik om te vind, kamer was mooi skoon en die personeel aan diens baie vriendelik.

Charlene D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene D

Retro en fantasties.

King’s Lodge se huisies is soos houtpaneel-hemel uit die sewentigs. Dis regtig pragtig en gemaklik en baie skoon. Die kaggel is reeds gepak wanneer jy arriveer, en die kothuisie het ‘n ordentlike yskas en goed toegeruste kombuisie. Ligging baie neutraal en die personeel is super vriendelik.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Geagte Charlene, Baie dankie vir die positiewe terugvoering wat u aan ons gegee het. Onis is so bly dat u dit geniet het om by ons tuis te gaan. Ons sien uit daarna om u in die toekoms terug te verwelkom by Kings Lodge Hotel. Vriendelike Groete, Debbie Thompson - Bestuurder.

King's Lodge Hotel
Wanda W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda W

Baie goed.

Was baie leke gewees diens was baie goed gewees. Sal dit aanbeveel baie veilig en skoon gewees.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Geagte Wanda,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat u aan ons gegee het. Ons is so bly dat u dit geniet het om by ons tuis te gaan. Ons sien uit daarna om u in die toekoms terug te verwelkom by King's Lodge Hotel.

Vriendelike groete,
Debbie

King's Lodge Hotel
Abrie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie M

Aangename verblyf, netjiese geriewe.

Ons verblyf by King's Lodge was aangenaam. Die eenheid was skoon, met genoeg verwarmers, elektriese komberse en kaggelhout vir die koue winter. Ons kon ongelukkig net 1 nag bly, maar dit is 'n ideale verblyf om die omgewing te verken.

Ethel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ethel D

Lekker gebly.

Baie lekker rustig en pragtig.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Ethel! Ons is so bly dat u dit geniet het om by ons tuis te gaan. Ons sien uit daarna om u in die toekoms terug te verwelkom by King's Lodge Hotel.

Vriendelike groete,
Debbie

King's Lodge Hotel
Pieter L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L

Net goed genoeg om een aand in te slaap.

Ingangspad na hotel baie swak. Foto van hotel is verouderd. Restaurant onpersoonlik.

Petrus V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Petrus V

Bestuur gee geen aandag aan kliënte se klagtes nie.

Toe ons inboek die middag het ons die personeel in kennis gestel ons gaan laat terug wees die aand moet ons enige reëlings tref. Hulle het vir ons gesê daar is 'n voordeursleutel van die hotel aan ons kamersleutel, ons laat onsself in deur die nag. Daar was 2 sleutels aan ons kamersleutel so het verneem die een is die voordeur se sleutel toe ons die aand terug by hotel kom was voordeur gesluit en toe ons wou oopsluit net om agter te kom die sleutel werk nie. Die klokkie by die voordeur was ook buite werking en die hotel se nommer wat ek geskakel het, het net gelui, geen persoon in sig om te help nie. Vir meer as 'n uur gesukkel om te probeer inkom tot ons besluit het om ons kamer se venster te breek net om in te kom gelukkig voor dit het die sekuriteitswag uiteindelik 'n rondte gedoen en vir ons oop gesluit. Die volgende oggend het ek by ontvangs my klagte aangemeld en die vrou by ontvangs het bevestig die voordeur se sleutel was nie aan soos hul gesê het nie. Ek het gevra kan ek met die bestuurder praat sy het gesê die bestuurder is nie beskikbaar nie ek het gevra sal die bestuurder my bel asb. Bestuurder het my glad nie gebel nie. Later die dag by ontvangs het ek die bestuurder daar gekry en sy sê toe sy het gehoor van die klagte sy is jammer en vra toe is ons seker die sleutel was nie aan nie. Ek dink regtig dit is so swak om nie terug te kom na kliënte toe nie en nie aandag te gee aan hul klagtes nie en dan dit te betwyfel. Na 'n lang pad se ry van Bloemfontein en na meer as 'n uur se gesukkel die aand om in te kom by King's Lodge Hotel het ons glad nie lekker geslaap nie.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Dear Petrus,

Thank you for your review.

Again, we are most apologetic about your incident of being accidentally locked out of your room, however, we would like to clarify a few points. As mentioned to you initially, we find it odd that your keys did not work. Each and every room has all the keys required to access the hotel and these are checked on a daily basis by our personnel.

Our reception area closes in the evening at 8 pm and our security keeps an eye out for guests who have left the premises, however, he is required every hour or so to do security checks around the perimeter of the property, which is quite large. He obviously missed you whilst he was checking on other areas of the premises.

In addition to our reception staff and the manager apologizing profusely for any inconvenience, you failed to mention that we offered you and your partner a complimentary breakfast as compensation, which you accepted, but did not take up.

Regards,
King's Lodge Hotel

King's Lodge Hotel
Loreen S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loreen S

Value for money.

Pearl was very accommodating, went the extra mile to make our stay comfortable. Thank you. The chef and waiter was very helpful, even came in earlier to accommodate our request to have breakfast earlier. Thanks. All staff were friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Pearl was baie tegemoetkomend en het die ekstra myl gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Die sjef en kelner was baie hulpvaardig, het selfs vroeër ingekom om ons versoek om vroeër ontbyt te eet te akkommodeer. Dankie. Al die personeel was vriendelik en hulpvaardig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Dear Loreen,

Many thanks for your lovely review. We are so pleased that you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon!
With very best wishes,
Pearl and the Kings Lodge Team

King's Lodge Hotel
Eliza N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliza N

Plesier.

Jammer daar was geen sneeu, maar steeds die moeite werd.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Eliza!

Groete,
Pearl en die King's Lodge span

King's Lodge Hotel
Yvonne D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Ek is so spyt dat ek nou eers van hierdie juweel uitgevind het.

Hierdie plekkie is 'n moet vir elke reisiger. Die personeel, die kos, die kliëntediens, die atmosfeer - alles was net reg! Ek sal beslis weer hierheen kom.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Good day Yvonne, thank you so much for your wonderful comments. We are glad to have hosted you, and we look forward to your next visit. Warm regards, from Steve and the team.

King's Lodge Hotel
Johann D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Die hotel laat my na die verlede terugverlang toe alles nog rustig en sonder pretensie was.

King's Lodge se ligging in Hogsback is onverbeterlik en die hotel met sy uitsonderlike tuinarea skep 'n rustigheid by die besoeker wat so nodig is wanneer 'n mens wil wegbreek vir 'n kort vakansie om uit jou alledaagse gejaagdheid te ontsnap.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Johann vir die positiewe review. Ons is bly jy het dit geniet en sien uit na u volgende verblyf. Alles van die beste van ons almal by Kings Lodge Hotel

King's Lodge Hotel
Rion V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rion V

Lekker gemaklik en tuis gevoel.

Die diens was baie vriendelik en die kamer was mooi netjies, ons het baie lekker daar geslaap en dit was lekker om die dorpie te kon beleef.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Rion.

King's Lodge Hotel
Ronel M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M

Dit was heerlik.

Die verblyf was heerlik. Baie vriendelik en behulpsaam. Ons plekkie was skoon en netjies.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Dear Ronel,

Thank you so much for the lovely review.
With kind regards,
Pearl and the team

King's Lodge Hotel
Mark W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

Onvergeetlik.

'n Wonderlike, huislike gevoel met die gerief van puik diens. Personeel is uiters vriendelik, met die bestuurder wat werklikwaar alles in sy vermoë gedoen het om ons tuis te laat voel. Ek sien gewis uit na ons volgende besoek!

King's Lodge Hotel se terugvoer

Hello Mark, thank you very much for your positive input. It was great having you and your wife at Kings Lodge, and we also look forward to your next visit. Warm regards, from Steve and the team.

King's Lodge Hotel
Koos V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.

Ons het lekker geslaap in die skoon en netjiese kamer, in die baie rustige omgewing.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Geagte Koos,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering wat u aan ons gegee het. Onis is so bly dat u dit geniet het om by ons tuis te gaan. Ons sien uit daarna om u in die toekoms terug te verwelkom by Kings Lodge Hotel.

Vriendelike Groete,
Debbie Thompson - Bestuurder.

King's Lodge Hotel
Nolinda P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolinda P

Lekker, behalwe dat ons nie daar kon eet nie.

Daar staan daar is 'n restaurant. Ons wou die aand daar eet, maar hulle gesê ons kan nie. Dit het beteken ons moes 'n ander plek gaan soek het.

Ria E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria E

Kort baie aandag.

Kort aandag. Baie verweer. Sal nie aanbeveel nie.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Geagte Ria,

Baie dankie vir u kommentaar. Ons opknappings word beplan om gedurende Januarie 2019 te begin. Ons vertrou dat u ons weer kan besoek om die verbeteringe te sien.

Ons wens vir u 'n voorspoedige 2019 toe!

King's Lodge Hotel
Anne D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne D

Aanvaarbaar.

Ons selfsorg-chalet was netjies aan die binnekant alhoewel al die huisies dringend opgradering nodig het aan die buitekant. Die kombuis was toegerus met basiese geriewe. Die eerste aand van ons verblyf was dit baie lawaaierig tot laataand van mense wat kuier in die kroeg. Die personeel was deurgaans vriendelik en behulpsaam.

Stephan J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan J

Hogsback bly maar Hogsback en bly maar mooi en dit sal baie vat om my teleur te stel.

Nie beïndruk met kos/etes by restaurant. My steak was inedible! Dit het ook vreeslik lank gevat. Het hulle nie weer probeer en ander aande uit geëet. Ons chalet-deur se slot was gebreek, ons kon nie sluit nie. Verder was dit goed. Netjies en ons het lekker geslaap.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Good morning Stephan, I am so sorry to hear that there was a problem with the food. I wish you would have addressed it with the manager at the time and we would have corrected it immediately. The lock has been fixed in the meantime, our apologies for the inconvenience of the broken lock during your stay. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you back again. All the best to you and our family. Warm regards from the King's Lodge management and staff.

King's Lodge Hotel
Wentzel C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wentzel C

Plek kort aandag.

Die plek is in 'n fantastiese tuin maar geen onderhoud word gedoen nie. Die gasstoof het net een brander uit 4 wat werk en die banke in die sitkamer se kussings is vuil. Ek dal weer daar bly as net bietjie aandag aan onderhoud geskenk word.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Dear Wentzel,

Thank you for your review. The manager has called an urgent meeting with the staff. Although they are tired after the season, this is no excuse for the standards to have dropped. Thank you for bringing it to our attention. Furthermore, the owner of the hotel had earmarked to do renovations and upgrades to the hotel this year, and therefore we hope to see you again soon to show you the changes. Have a lovely day. Warm regards, Monique.

King's Lodge Hotel
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacolien D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jacolien D

Die hotel het onderhoud nodig.

Die paadjies en gronde om die hotel het onderhoud nodig. Die foto's van die webtuiste en hoe dit lyk is nie meer dieselfde nie. Soveel potensiaal. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Duur vir wat jy kry. Ons kamer net so bo-langs skoongemaak.

Altus B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Altus B

Om om 3 uur namiddag in te boek en om 7:45 die aand eers al die probleme uit te skakel na 'n dag se reis is onaanvaarbaar.

Shady Cottage se TV werk glad nie. Hulle kon hom nie regkry nie. Die ketel het vol geroeste water gestaan. Ons moet dit eers skoonmaak. Die sitkamer se ligte is dood. Al twee gloeilampe geblaas en hul het nie voorraad nie. Toe moet ons weer oppak en na ander cottage skuif. SnowFlakes. SnowFlakes het geen ketel (op die stadium het ons al beurte gemaak om ontvangs toe te stap). Die elektiese komberse werk nie. Hulle moes ander bring en bed oor opmaak. Toe ons inboek is die restaurant aanbeveel om die aand by te eet. Ek vra toe vir spyskaart dat ek dit met my vrou kan bespreek. Ons besluit om daar te eet na al die drama en nie lus om nog te ry nie. Die uitkoms is: Die chef kom by ons cottage aan om ons mee te deel dat sy nie vir ons kos kan gee nie omdat hul 'n groep het wat daar kom eet. Terloops as ek nie my booking conformation by my gehad het nie sou ek nie daar kon slaap. Ek was glad nie op hul boeke.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Good afternoon Mr. Basson,
I am surprised to see your review. You wrote me an email on the 30th September explaining what had happened. I then replied to you on the 1st October. I explained to you that I do not live on the premises and that I am very grateful that you brought this to my attention and I explained the situation to you. I apologized for the inconvenience caused as I agreed with you that what had happened was not acceptable. In our last correspondence, I offered you a few options to rectify this matter, however, I never received a reply from you. As you will see from our other reviews, what you experienced was an exception to our usual standards and service and it is a pity you did not accept my apologies and the voucher or refund.
Yours sincerely,
Monique Weschta - General Manager

King's Lodge Hotel
Beate J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate J

Baie vriendelik, baie mooi.

Vreeslik mooi, baie vriendelike mense en baie goeie diens.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie Beate, ons is bly jy het dit geniet. Alles van die beste van ons almal by Kings Lodge Hotel.

King's Lodge Hotel
Gerhardus O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus O

Baie lekker.

Baie lekker, sal weer gaan bly. Plek kort net bietjie aandag.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle 'n lekker tyd gehad het. Ek hoop dat julle my Afrikaans kan begryp, ek is van Holland af en probeer. Ons hoop om julle weer by Hogsback te sien. Groete, King's Lodge bestuur en personeel.

King's Lodge Hotel
Jorica G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jorica G

Great place, needed some maintenance but definitely value for money.

Really beautiful place.Thank you so much.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Good day Jorica,

Thank you from management and staff for your review. We are so glad that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again soon.

Regards,
Steve

King's Lodge Hotel
Abraham L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham L

Was baie lekker, het dit baie geniet.

Sien sterre.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Beste Abraham,

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle 'n lekker tyd gehad het. Ek hoop dat julle my Afrikaans kan begryp, ek is van Holland af en probeer!

Ons hoop om julle weer by Hogsback te sien.

Groete,
King's Lodge bestuur en personeel

King's Lodge Hotel
Mien & Tom B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mien & Tom B

Friendly staff.

The establishment can be such a gem but it is in desperate need of an upgrade. It's tired-looking like the whole of Hogsback. Food great and well priced but it needs to be refurbished to its former glory.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike personeel.

Die akkommodasie kan baie goed wees, maar dit het ernstige opknappingswerk nodig. Dit lyk afgeleef, soos die hele Hogsback. Kos is heerlik, maar dit moet opgeknap word om soos vroeër te lyk.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Francois P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P

Lekker akkomodasie. Warm vuur om voor te sit.

Ongelukkig is Hogsback se teerstrate nie so netjies soos King's Lodge.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stefan T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan T

Baie rustige vakansiedorp.

Lekker speelplek. Lekker spasie. Lekker plek.

Johan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Alles onder een dak.

Aangename verblyf, vriendelike personeel.

Christo B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christo B

Goed geleë, oud en vervalle, het nuwe lewe en bestuur nodig.

Sien sterre.

King's Lodge Hotel se terugvoer

Dear Christo, thank you for your review. I am concerned you did not receive the service you expected and that there were other points that were not meeting your expectations. I am the General manager of the hotel and was not on the premises during your stay. I would really appreciate if you could elaborate and make me aware of your experience. Perhaps you can send me a private message.

Many thanks, Monique Weschta

King's Lodge Hotel
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYTUyMWJkLTVmZDItNGZjZC1iNGFmLTI2ZDM4YWVmMzgzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 6 Main Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.599444444444 26.937222222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang