King's View Cave
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rencia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Wayne D - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful and different.
Melinda R - Jul 2024
Algehele gradering
Experience of a lifetime.
Lees meerKing's View Cave se terugvoer
Hallo Melinda,
Baie dankie vir hierdie fantastiese review. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Danie en Rencia
Mariette V - Jun 2024
Algehele gradering
Breath-taking, need to see, a "must" experience for any nature lover.
Lees meerKing's View Cave se terugvoer
Hallo Mariette,
Baie dankie vir die pragtige review. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
[Removed for privacy]
Gugulethu (south African Tourism) M - Jun 2024
Algehele gradering
Nothing like it.
King's View Cave se terugvoer
Dear Gugu,
Thank you for the excellent review. It is much appreciated. Please feel free to come again.
Keep well.
Kind regards,
Rencia Janse van Vuuren
Kings View Cave
Anelma O - Apr 2024
Algehele gradering
Hiking, reading, relaxing and a well deserved resting weekend.
Lees meerMandla M - Apr 2024
Algehele gradering
Wow wow wow.
Chantel S - Apr 2024
Algehele gradering
Wow, it is amazing.
Lees meerKing's View Cave se terugvoer
Dear Chantel,
Thank you for the excellent review. It is much appreciated. Please know that you are welcome to visit Kings View Cave again.
Warm Regards,
Danie & Rencia
Geraldine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Idillies! Rustig! Lekker!
Jennifer D - Jan 2024
Algehele gradering
Best views and lovely hosts.
Pierre E - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik! Genotvol! Ontspannend! Asemrowend mooi uitsig!
Christo V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful accommodation but no handrailings on access.
Lees meerDominic M - Des 2023
Algehele gradering
Unbelievable, breath-taking view. Clean, comfortable & spacious. Wow!
Lees meerKing's View Cave se terugvoer
Dear Dominic,
Thank you for the fantastic review you gave our Kings View Cave. Please visit again. We would love to have you and your family.
Kind regards,
Danie & Rencia
Tracy P - Okt 2023
Algehele gradering
It was a lovely experience.
King's View Cave se terugvoer
Dear Tracy,
Thank you for such a fantastic review!
Kind regards
Rencia
Annelise D - Okt 2023
Algehele gradering
Een van die land se mooiste versteekte juwele.
King's View Cave se terugvoer
Beste Annelise,
Baie dankie vir hierdie fantastiese review. Ons waardeer.
Groete
Rencia
Danie B - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Flora J - Sep 2023
Algehele gradering
Definitely an experience.
King's View Cave se terugvoer
Beste Flora,
Baie dankie vir die pragtige review.
Ons waardeer.
Groete
Rencia
Nadia L - Des 2023
Algehele gradering
Awesome! Extravagant! Romantic!
Leila L - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig. Ruim, netjiese plek.
King's View Cave se terugvoer
Beste Leila,
Jy het dalk vergeet om hier te noem dat ons nie wou gehad het dat jy jou motor beskadig nie. Ons het jou voertuig veilig toegesluit weg van die haelstorm wat geval daardie selfde aand. Jou Rav4 sou erge skade gekry het. Onthou maar om altyd die huisreels te lees. Meeste Toyota Rav4 is 4x4 maar jy moes dit vir ons gesê het. As jy nie sê nie, hoe sal ons weet. My suster ry ook n Rav4 en dit is 4X4. Ons maak gebruik van sonkrag daarom het die ligte nie 3 dae gehou as dit so reën nie. Ons moes weer help, die keer het ons julle geakkommodeer vir n ekstra nag R500 goedkoper as die normale tarief. Ons kon verseker nie die weer voorspel nie ! Ons het n draagbare lig vir jul geneem asook n "battery pack" om jul selfone te laai. Kings View Cave het vol selfoon opvangs. Weet nie waar kom jy aan Wi-Fi ook nie, tensy jy jou draagbare Wi-Fi toestelletjie saam bring.
Ek voel net jy is ondankbaar. Ons het ook baie uit hierdie oefening geleer.
Reels is reels, met geen uitsondering.
Groete
Rencia JvVuuren
King's View Cave
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Kraaihol-aansluiting, Aliwal-Noord, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang