Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

King's View Cave

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Riette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Asemrowende uitsig en puik unieke akkommodasie. Baie dankie Kings View Cave. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was puik gereël en al die nodige inligting ontvang. Rencia het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowend mooi. Definitief 'n moet ervaring! Danie en Rencia se gasvryheid is ongelooflik, jy voel sommer dadelik tuis. 'n Foto kan nie beskryf hoe ongelooflik mooi die plekkie en natuur om jou is nie. Die grot was netjies en skoon, toegerus met alles wat jy mag benodig. Sal definitief weer gaan. 'n moet vir jou 'Bucket list'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rencia
King's View Cave
Baie dankie vir die pragtige review. Waardeer opreg. Groete Rencia

Wayne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful and different. Definitief een van die plekke met die mooiste aansigte, wat nie deur 'n foto beskryf kan word nie. Sal definitief weer gaan en 'n bietjie langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Asemrowend! Onbeskryflik! Ons gashere was baie vriendelik en hulpvaardig. Die pad is rof, maar hulle kan jul neem teen ekstra koste. Soos almal skryf, is dit 'n bucketlist ervaring. Foto's kan nie die prag wys nie. Dit was 'n heerlike romantiese naweek vir my en manlief. Winkels is nie naby nie, so neem als saam: water, koffie, melk, braaigoed, kos, sjampanje en badskuim vir die bad op die rand van die afgrond. Klink erg, maar as jy in daardie bad sit en uitkyk op die rivier, twee koppe en vallei terwyl die son sak, wil jy nie uitklim nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Iloma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Experience of a lifetime. Once in a lifetime experience! What an amazing feeling, waking up at sunrise or having a sundowner, literally on the top of a mountain, feeling on top of the world. Just somewhat of a mission to get there, and you definitely can't do it without a 4x4. But worth it. Safe for leashed pets, but not safe for children. Rencia and Danie are amazing hosts, going the extra mile to make you feel welcome. Would like to do it one day again without our two dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Experience of a lifetime. Hierdie was beslis een van ons bucket list bestemmings, dis 'n moet ervaring! Van die oomblik dat ons daar aangekom het, was die gasvryheid van Rencia en Danie ongelooflik. Ons is dadelik tuis laat voel en dit het gevoel asof ons vir famielie kom kuier! Die grot was alles en meer as wat die foto's voorgestel het. Die verblyf was tip top, die eenheid was perfek netjies en skoon, die kombuis was toegerus met alles wat jy moontlik kon nodig hê! Ons het hout gevra en dit was by die eenheid toe ons daar gearriveer het! Ons het ook ekstra hout vir ons volgende aand gevra, en sonder moeite het Danie dit vir ons na die eenheid gebring - front door service! Rencia en Danie het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het om hierdie een van die mees onvergeetlike ervarings ooit te maak! Ek kan hierdie bestemming beslis aanbeveel vir die "experience of a lifetime" en "kos vir jou siel"! Melinda en Koos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rencia
King's View Cave
Hallo Melinda, Baie dankie vir hierdie fantastiese review. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete Danie en Rencia

Mariette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Breath-taking, need to see, a "must" experience for any nature lover. Woorde om die ervaring te beskryf ontbreek my. No words to describe our amazement. Waar begin ek. Lees die reels. Baie belangrik. Gelukkig het ons mooi gelees. Ons 4x2 Isuzu bakkie met diff lock het ons beslis nie in die steek gelaat nie. Ons was bietjie benoud sienende dat ons nog nooit "Offroad" gedoen het nie, maar die senuwee-tergende rit was beslis die moeite werd. Met ons aankoms op die plaas het ons baie vriendelik ontvang en mooi touwys gemaak. Met ons aankoms by die grot woning was ons asem weggeslaan met alles. Die uitsig, die vakmanskap en God se skepping rondom ons. Al wat ek kan se is dat geen foto jou die ware gevoel/belewenis kan gee nie. Gaan kyk en voel vir jouself. Beslis 'n merkie op jou bucketlist werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rencia
King's View Cave
Hallo Mariette, Baie dankie vir die pragtige review. Julle is welkom om weer te kom kuier. Vriendelike groete [Removed for privacy]

Gugu (south African Tourism) M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Nothing like it. Beyond amazing as it exceeded all expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rencia
King's View Cave
Dear Gugu, Thank you for the excellent review. It is much appreciated. Please feel free to come again. Keep well. Kind regards, Rencia Janse van Vuuren Kings View Cave

Anelma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hiking, reading, relaxing and a well deserved resting weekend. The road to the cave is rough, and a 4x4 is recommended. However, the rough road leads to a beautiful, secluded, exclusive cave with a magnificent view. The cave house is neatly built with a lot of attention to detail. The kitchen is well equipped and the interior is comfortable and neat. It offers everything you need and even more! There's an additional outside shower and bath on the edge for an extra adventurous experience. Lovely braai area and a long, beautiful balcony with an unlimited spectacular view. Friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandla M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wow wow wow. Exceptional service by the couple who hosted us, offering a very unique adventure/experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rencia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kraaihol-aansluiting, Aliwal-Noord, Flaauwkraal, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d25241cebceabfa89222bcc4cfcd995da7a389f17514273f6797c412192437b78ca9cd64bf588fa0cb436694d85741005da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 Farm Kraaihol Junction Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.961317042464 27.13149368763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang