Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingsbury Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sidney Tinus K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Tien uit tien . Uitstekende plek met die mooiste uitsig! Definitief die moeite werd om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Beautiful house in a beautiful setting with great amenities! Beautiful sunlit rooms with panoramic views of the farm and valley below. The house is fully kitted with everything needed for a short or long stay which makes the stay really comfortable. Loved the beautiful gardens and lawns which is perfectly maintained. And the jacuzzi is a winner for those warm days and lazy relaxing nights. Would definitely go back and recommend to people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Fantasties! Ongelooflike fasiliteit. Goed ingerigte kombuis! Wonderlike Jacuzzi. Ruim kamers en leefarea met ongelooflike uitsig en berge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mias D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Daardie wegkomplek waaroor jy altyd droom. Superluuks en gerieflik ingerig met alles wat nodig is, met 360°-berguitsigte wat jou asem wegslaan. Lekker stap tussen die wingerde en bergklimpaadjies. Jacuzzi in die tuin! Wonderlike gasvrou Franci, julle wyn is heerlik! Ons beplan en droom reeds oor ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan H
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Incredible stay. Want a wonderful stay! A wonderful home, great layout and fitted with everything needed. House was spotless, linen great quality and the hosts on call if needed. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Uitstaande verblyf! Kingsbury Cottage bied uitstaande verblyf aan wat alles aanbetref. Die huis is onberispelik netjies met alles en meer wat mens kan benodig. Boonop is dit aan die voet van die berg tussen die wynlande met 'n sterrehemel wat mens elke aand begroet in 'n tuin wat soos 'n botaniese tuin lyk. Voëltjies baljaar heeldag om jou in die rustige, pragtige omgewing. Baie dankie weereens vir die vriendelikheid en dat ons julle juweel van 'n plekkie vir 'n paar dae met julle kon deel. Sal beslis enige persoon aanbeveel om hier tuis te gaan, julle sal baie meer kry as wat julle verwag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franci
Kingsbury Cottage
Baie dankie vir die opregte en mooi resensie. Kom kuier weer.

Riana S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2018

Pragtige verblyf in pragtige ligging. Plekkie is baie goed ingerig en netjies. Ondervloerse verhitting is bonus asook die warm Jacuzzi. Nie aanbeveel vir gesinne met klein kindertjies (veral in wintermaande) nie, ons kleintjie het haar handjie gebrand teen die warm kaggelpaal wat na die dak lei. Verder was ons verblyf baie aangenaam, baie dankie. Laat weet gaste net miskien vooraf van die slegte pad en dat hul eerder 4x4-vervoermiddels moet gebruik om daar te kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 6 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Sybasberg-plaas, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATbA430ekhGctRVMW5i0Omm314M2rJHUk63pmE0fa6G9BhtaQxM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 R43 Sybasberg Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.502482 19.282262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang