Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingsbury Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Sybasberg-plaas, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hierdie pragtige selfsorgkothuis bied 'n rustige toevlugsoord op 'n plaas wat in die voorheuwels van die Silkbosberge geleë is. Die eenheid is naby wingerde geleë en het lieflike uitsigte oor die berge en vallei.

Die smaakvol gemeubileerde kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 2 lugversorgde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die studeerkamer. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea is toegerus om 12 gaste te akkommodeer en het 'n kaggel, TV, DStv en DVD. Daar is ondervloerse verhitting deur die hele kothuis.

Die huis maak oop op 'n ruim patio wat uitkyk oor 'n lowerryke tuin met 'n Jacuzzi en braaigeriewe.

Gaste kan voetslaan, baarshengel en kajak- en bergfietsry in die area geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Kingsbury Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R43, Sybasberg-plaas, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingsbury Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Sybasberg-plaas, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATbA430ekhGctRVMW5i0Omm314M2rJHUk63pmE0fa6G9BhtaQxM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 R43 Sybasberg Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.502482 19.282262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang