Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingston Estate 112

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simbithi-rylaan, Kingston Estate 112, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 159 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kingston Estate 112 is net 'n paar treë van die strand af in Ballito geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie aangesien dit in 'n veilige landgoed geleë is met 'n lieflike gemeenskaplike swembadarea.

Hierdie ruim eenheid op die grondvloer het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n onderdakstoep wat na 'n sonnige tuin lei. Alle gaste het volle toegang tot die landgoed se swembadarea wat braaigeriewe asook die landgoed se gimnasium, wassery en tennisbaan insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 749

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Simbithi-rylaan, Kingston Estate 112, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kingston Estate 112 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 159
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 159
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simbithi-rylaan, Kingston Estate 112, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde35e5cb2d054d2b3f3c9b47789791c9f36d738dde3a235cf8904d0460380b02549fb0a85f57bedca7f7a2cfc5875c991600?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 159 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Simbithi Drive 112 Kingston Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.528214491399 31.207349430688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang