Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingsview Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Talita B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Pragtige plek. Heerlik gerus, sommer tuis gevoel. Die beddens slaap lekker. Die plekkie is baie skoon en gerieflik. Baie dankie aan die vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik. Dit was pragtig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie goeie waarde vir geld, netjies, puik. Baie goed toegerus, skoon en pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Ideaal vir oornag verblyf. Kingsview Cottages is netjies, veilig en ideaal vir oornag verblyf. Ons was daar vir sport en die eenheid is naby skole geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie V
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en vriendelike diens van die eienaar. Baie mooi en skoon en veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2023

Gemiddeld. My broerskind het op die sleeper couch geslaap en is vol bytmerke van bedgoggas. Pryse selfde vir kind van 3 teenoor grootmense, nie waarde vir geld dan nie. Geen handdoeke nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Theuns
Kingsview Cottages
Hi Die web se bring eie handdoeke. As die ekstra kind wat jul voor betaal het voel ek dit is reg. Wat goed is vir die een is goed vir almal. Groetnis Theuns

Hannes E
Kort verblyf
2.6
Jul 2023

Nie gerieflik nie. Geen koffiestasie nie, moes eie handoekke saamvat. Motorhek se elektriese motor werk nie, moet self oop en toe maak. Moet self toesluit met slot en sleutel in die nag wanneer jy terug kom. Dit stel 'n mens se veiligheid in gedrang.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Theuns
Kingsview Cottages
Hannes, ons eenhede is selfsorg. Die hek het probleme gegee as gevolg van load shedding,maar dis al reggestel.

Nadene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Aangenaam verras, skoon netjiese verblyf met meer as genoeg geriewe. Veilige parkering en redelik sentraal. Pragtig en skoon binne. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Ons sal verseker terugkeer daarnatoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie vriendelik en opwekkende begroeting to ons daar arriveer. Plekkie is baie netjies en alles het gewerk. Beddens was baie gemaklik om op te slaap en linne was kraakvars 'n skoon. Hulle maak mens tuis voel en het ons nie aangejaag om uit te boek nie. Ons het ook 'n bookskappie ontvang om te se hoe dankbaar hulle was dat ons die plekkie so netjies gelos het toe ons uit geboek het. Dit was baie wonderlik om so iets te ontvang, nadat ons êrens oor gebly het. Ons het nog nooit vantevore so 'n bookskap ontvang nie en ons los altyd die plekkies waar ons bly net so netjies as dit was toe ons daar gearriveer het. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmi D
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Rustige atmosfeer en vriendelike diens dankie. Gerieflike en netjiese verblyf met vriendelike diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Lynnstraat 52, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNzU1ODZjLWFhNDktNGQ3Mi1iOWJmLTJhZTQxNWFjZGZiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 52 William Lynn Street Kingsview 1240 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.320401094866 31.018570947408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang