Kingsview Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Theuns Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Talita B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Alan S - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Antoinette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, netjies, puik.
Erika E - Apr 2024
Algehele gradering
Ideaal vir oornag verblyf.
Danie V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Karlien M - Apr 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Kingsview Cottages se terugvoer
Hi
Die web se bring eie handdoeke. As die ekstra kind wat jul voor betaal het voel ek dit is reg. Wat goed is vir die een is goed vir almal.
Groetnis
Theuns
Hannes E - Jul 2023
Algehele gradering
Nie gerieflik nie.
Kingsview Cottages se terugvoer
Hannes, ons eenhede is selfsorg. Die hek het probleme gegee as gevolg van load shedding,maar dis al reggestel.
Nadene C - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras, skoon netjiese verblyf met meer as genoeg geriewe.
Colette H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en opwekkende begroeting to ons daar arriveer. Plekkie is baie netjies en alles het gewerk. Beddens was baie gemaklik om op te slaap en linne was kraakvars 'n skoon.
Lees meerDelmi D - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en vriendelike diens dankie.
Carla O - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur Theuns. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Frederick B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon en veilig.
Hannes E - Mrt 2019
Algehele gradering
Het voldoen aan al ons behoeftes teen 'n baie goeie prys.
Dirk F - Nov 2019
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste eenheid.
Niresh B - Des 2018
Algehele gradering
Amazing stay, great views and clean and tidy.
Kingsview Cottages se terugvoer
That was lovely to host you and your family, I look forward to seeing you again. You were the perfect guests.
Nicolene P - Sep 2018
Algehele gradering
Ons was so hartlik ontvang deur Theuns, alles was baie netjies en skoon gewees, baie dankie Theuns, ons kom gou weer.
Juane V - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike plekkie na 'n lang dag op die pad.
Kingsview Cottages se terugvoer
Dankie. Met gaste soos julle, kan ons ook nie kla nie. Maak asseblief weer so.
Groete
Kingsview
Fred G - Jun 2017
Algehele gradering
Aangnaam en rustig.
Kenneth L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik en rustig.
Kingsview Cottages se terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap, kom kuier gerus weer.
Jansie C - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie oornagstop wat netjies en privaat is.
Johan S - Sep 2017
Algehele gradering
Dankie LekkeSlaap.
Jeanine S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies, veilig.
Kingsview Cottages se terugvoer
Dankie, ons probeer om al ons gaste die selfde te behandel. Kom gerus weer.
Nina D - Sep 2017
Algehele gradering
Presies aan ons behoeftes voorsien.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Marelize L - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Elsie B - Jun 2016
Algehele gradering
Sentraal geleë.
Kingsview Cottages se terugvoer
Dankie baie dis hoe ek al my gaste behandel. En dit was n plesier om julle hier te hêe,maak asb. weer so.
Groetnis
Jaco O - Jul 2015
Algehele gradering
Baie nice plek, sal definitief weer daar gaan bly.
Liz D - Feb 2015
Algehele gradering
Stil en rustig en eienaar vriendelik.
Eben V - Sep 2015
Algehele gradering
Beslis nie selfsorg nie.
Kingsview Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Ons vra groot om verskoning vir Eben en sy familie, ons werk aan die probleem.
Groete,
Kingsview Cottage bestuur
Dirk O - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Sune C - Sep 2013
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike en silwerskoon plek.
C S - Sep 2013
Algehele gradering
Plek was baie skoon en veilig
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Lynnstraat 52, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang