Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingsview Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Lynnstraat 52, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kingsview Cottages bied 2 selfsorg-oornag-eenhede in Witrivier, Mpumalanga. Dit is stapafstand van die dorp af geleë en is die ideale basis vanwaar Witrivier of Mbombela (Nelspruit) verken kan word.

Eenheid B bestaan uit 2 slaapkamers, die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, TV met DStv, 'n patio met tafel en stoele en 'n buitebraai-area. Bring eie handdoeke.

Eenheid C bestaan uit 2 kamers, die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het stapelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie, TV met DStv, buitetafel en stoele met 'n braai-area. Bring eie handdoeke.

Gaste kan uitsien na 'n pragtige tuin, veilige parkeerplek en 'n plonspoel op die perseel. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Krugerwildtuin, die Panoramaroete en die Barnyard-teater in. Kingsview bied goeie waarde vir geld of jy nou vir besigheid of plesier kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Talita B
5.0
Pragtige plek. Heerlik gerus, sommer tuis gevoel. Die beddens slaap lekker. Die plekkie is baie skoon en gerieflik. Baie dankie aan die vriendelike ga...
Sien meer
Sep 2023
Alan S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Dit was pragtig, skoon en netjies.
Jul 2023
Antoinette P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie waarde vir geld, netjies, puik. Baie goed toegerus, skoon en pragtige tuin.
Mrt 2023
Erika E
Gesin met tieners
4.8
Ideaal vir oornag verblyf. Kingsview Cottages is netjies, veilig en ideaal vir oornag verblyf. Ons was daar vir sport en die eenheid is naby skole gel...
Sien meer
Apr 2024
Danie V
Saam met vriende
4.8
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en vriendelike diens van die eienaar. Baie mooi en skoon en veilige parkeerplek.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • William Lynnstraat 52, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Kingsview Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Lynnstraat 52, Kingsview, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNzU1ODZjLWFhNDktNGQ3Mi1iOWJmLTJhZTQxNWFjZGZiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 52 William Lynn Street Kingsview 1240 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.320401094866 31.018570947408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang