Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingsway Bed & Breakfast

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 7, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R855 R727 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kingsway Bed & Breakfast bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Paulshof, Sandton. Dit is 'n wonderlike opsie vir ontspannings- en sakereisigers aangesien hierdie eiendom 'n uitnodigende swembad het en naby die middedorp is.

Hierdie eiendom bied gaste die keuse van óf 'n gastekamer met 'n privaat en suite-badkamer óf 5 gastekamers wat almal van gedeelde badkamers gebruik maak. Elkeen van hierdie kamers het 'n kapasiteit van 2 gaste en is óf gemeubileer met dubbelbeddens, koningingrootte-beddens óf driekwartbeddens. Die privaat en gedeelde badkamers is almal toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Vir gaste se vermaak het hierdie kamers gratis WiFi en 'n TV. Gaste het volle toegang tot die eiendom se gastesitkamer, kombuis en eetarea. Daarbenewens is daar 'n aparte konferensiekamer vir 12 mense wat op sy eie bespreek kan word sonder om oor te bly.

Hierdie eiendom het maklike toegang tot die snelweg van Rivoniaweg af en is ook naby nuwerwets restaurante en die Rivonia Crossing-winkelsentrum. Sunninghill-hospitaal is 1 km ver en Montecasino is ongeveer 6 km ver. Groot winkelsentrums soos Mall of Africa, Sandton City, Fourways, Greenstone en Northgate is sowat 8 km weg.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

William Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kingsway-straat 7, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Kingsway Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R855
R855 R727
per nag, vir 2 mense
Vanaf R855
R855 R727
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 7, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182865f23fb7d7802460b8ad964301debbf4721c4f59db2ce9486fb5e94451a3a6b503bc78143c3a9824e3291351b14a6186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R855 nouVanaf R727 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 7 Kingsway Street Paulshof 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0310202 28.0586691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang