Kingswood Oppi-dam
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n luukse slaapkamer vir twee persone, met aangrensend ‘n kleiner slaaphoekie met enkelbed vir nog een persoon, en 'n badkamer vir die drie gaste om te deel. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kleiner aangrensende vertrek het ‘n enkelbed. Die kamer het ook 'n TV met Netflix en die volle DStv-pakket , gemaklike sitplek en genoeg kasruimte. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuisie het ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die eenheid spog met ondervloerse verhitting en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Die gholfbaan voldoen aan standaard regulasies wat op gholfbane oor die algemeen van toepassing is.
Dit is belangrik om die stilte tye te respekteer en om nie gedurende daardie aangewese tye partytjies te hou of geraas te maak nie.
Geen raserige partytjies word op die landgoed toegelaat nie.
Geen rook op die perseel nie.
Die verblyf gebruik sonkrag.
Die eienaar woon op die perseel en het hul eie aparte en privaat ingang. Alle gaste het absolute privaatheid en hul eie ingang en die eienaar is slegs met tye daar, maar is altyd beskikbaar op die selnommer vir enige bystand.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 3 ruim slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook genoeg kasruimte. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die versonke sitarea het 'n TV met Netflix en die volle DStv-pakket en oorgenoeg gemaklike sitplek. Dié eenheid lei na die gholf- en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Die gholfbaan voldoen aan standaard regulasies wat op gholfbane oor die algemeen van toepassing is.
Dit is belangrik om die stilte tye te respekteer en om nie gedurende daardie aangewese tye partytjies te hou of geraas te maak nie.
Geen raserige partytjies word op die landgoed toegelaat nie.
Geen rook op die perseel nie.
Die verblyf gebruik sonkrag.
Die eienaar woon op die perseel en het hul eie aparte en privaat ingang. Alle gaste het absolute privaatheid en hul eie ingang en die eienaar is slegs met tye daar, maar is altyd beskikbaar op die selnommer vir enige bystand.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingston-weg 12, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang