Kingswood Oppi-dam
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Chandre D - Sep 2024
Algehele gradering
Elegance and loving.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
So glad to hear this. Appreciate it. Thank you.
Elsie P - Sep 2024
Algehele gradering
Aandag aan detail vir gaste, fantasties.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Baie dankie vir jou baie vleiende resensie, Elsie. Dis so lekker om te sien gaste het waardering vir wat ons bied. Julle was uitstekende gaste.
Shanton P - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike mensies. Plek is pragtig, skoon en dit ruik so baie vars.
Charl D - Aug 2024
Algehele gradering
Went to go watch our kids play sport.
Danie V - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation and great service.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Deidre S - Aug 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bespreek.
Johan B - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic stay.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Thank you Johan!
Zelda R - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker skoon en gerieflik.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor die kamer, Zelda. Omdat jy nie self in die studiokamer was nie, verduidelik ek net dat die volledige koffiestasie binne die "cosy" kamer is en nie buite nie. Die kamer is nie gelys as 'n volledige woonstel met 'n vol kombuis nie, maar slegs as 'n studiokamer - met 'n unieke onderdak kitchenette en klein houtdek by die buiteingang as 'n bonus tot die studiokamer. Die binnehof kitchenette huisves dus die yskas en mikro en opwasarea. Jou moeder het inderdaad die heel koudste nag in die geskiedenis van George getref (jammer vir haar, foeitog) met pragtige sneeu op ons berg en ek verstaan heeltemal jou opmerking oor die koue. Ek glo die lugreeling verhitting en elektriese kombers het gehelp. Kom kuier gerus weer. Hulle was uitstekende gaste.
Mishkaat A - Jun 2024
Algehele gradering
Luxurious.
Lees meerKingswood Oppi-dam se terugvoer
Ahh, such kind words and thank you for noticing and appreciating the effort of myself and my wonderful housekeeping team.
Adré K - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome en baie mooi.
Sinon D - Mei 2024
Algehele gradering
Definitely die moeite werd.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Netheid is vir my en die skoonmaakspan baie belangrik, dus waardeer ons hierdie positiewe terugvoer.
Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Dankie, Andre!
Aletta J - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Baie dankie vir jou komplimenterende resensie. Julle was baie aangename gaste.
Izak V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Baie dankie Izak.
Paul G - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Sal weer terug gaan. 5-ster diens.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Paul.
Lanie R - Feb 2024
Algehele gradering
Eenheid is pragtig, ons verwagtinge was oortref!
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Baie dankie vir julle 'lekker' terugvoer, Lanie!
Gert F - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Ilse J - Jan 2024
Algehele gradering
Feestelik gerieflik.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Ilse Jordaan. Dit was 'n voorreg om julle gesin by Oppi-dam te verwelkom.
Sanet D - Feb 2024
Algehele gradering
Luxurious and comfy!
Dr Lize V - Des 2023
Algehele gradering
Uiters gemaklik, rustig en luuks.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Lize.
Jou gesin is pragtig!
Sonia M - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful, elegant, comfortable, home away from home.
Kingswood Oppi-dam se terugvoer
Thank you, Sonia, for your kind words. Your family were most respectful and kind young people.
Johan K - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Jp D - Sep 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Karen C - Sep 2023
Algehele gradering
Overnight stay for 2 adults.
Francel R - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Natasha R - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing, great hospitality and awesome views.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingston-weg 12, Kingswood Gholflandgoed, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang