Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kington Guest-suite

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vossie V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Bure se hondjie skuinsoorkant die straat was 'n ergernis. Vanaf 12 uur die nag begin die hond met aanhoudende geblaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Kington Guest-suite
Dankie vir jou resensie. Ons vra om verskoning vir die steurnis wat deur die blaffende hond oorkant die straat veroorsaak was. Ons hoop jy sal dit oorweeg om in die toekoms weer by ons te bly. Groete

Albert P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Sleg een aand oorgeslaap. Het tuis gevoel. Het bystand elektrisiteit tydens. Die wooneenheid is baie netjies, goed geleë naby winkelsentrum. Ons het lekker oorgeslaap aangesien ons net vir een aand tuis was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carolin S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Puik kan bietjie verbeter in sommige aspekte. Ons het vreeslik lekker geslaap. Suiker en melk was baie min ons kon net 1 keer koffie drink. Water was koud toe ons wou stort. Maar verder was dit bitter lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinette V
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Waarde vir geld. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl G
Kort verblyf
4.8
Apr 2021

Exceptional location for me. Great service. Quiet environment. I will stay there again. The quiet environment and safe parking is commendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Uitstekende gasvrou. Het gereeld opgevolg of ons reg is. Baie vriendelik. Baie stil. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie C
1 nag
4.6
Sep 2019

Baie lekker. Ek kan die plek beslis aanbeveel. Jana was van die begin af betrokke en behulpsaam met al die reëlings. Ek en my dogter het veilig, warm en sorgvry geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Goeie waarde vir geld en baie netjies. Gasvrou het seker gemaak ons vind die gastehuis, bevestig met hoe laat ons gaan arriveer en verblyf was skoon, netjies en alles wat ons verwag het. Sal weer daar gaan bly en die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Kington Guest-suite
Baie dankie Marina, julle is welkom terug enige tyd.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariette Nook 18, Pretoriuspark, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacLtqUpHBVy45XR3AOkspb9h2NybhrDFz3P0xjME94cV9wToRK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 18 Mariette Nook Pretorius Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.810892 28.309686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang