Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingwill's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 301 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Olaria E
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Julle sien ons vir seker weer. Ons het heerlik gekuier en lekker geslaap. Ons het navraag gedoen of ons kan braai. Daar is hout voorsien, braaibak, eetgerei gewees in die eenheid wat ons kon gebruik. Baie welkom gevoel en personeel was baie vriendelik. Kamers was skoon, netjies en huislik. Gaan vir seker vir my vriende diƩ plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastiese dorp, mense en kliente diens. Baie oulike plekkie. Baie vriendelike en behulpsame kliente diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meaghan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Warm, welcoming and value for money. Spacious and clean room, with enough beds. The Merino Hotel is basically on the property and that makes it so convenient to go and have dinner or lunch. Lovely bath and shower, with a separate toilet. Warm and friendly welcome. Will definitely be back, wish we could have stayed longer and explored Victoria West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, gerieflik met alles wat jy nodig het. Wat jy nie het nie, gee hulle. Ongelooflike diens vanaf personeel. Ekstra myl, is myle. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik en gerieflik. Oulike plek en ons kamer is opgegradeer teen geen ekstra koste sodat ons meer spasie het. Hotel en koffiewinkel langs/op die perseel. Etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie oornag met lekker etes op perseel. Veilig en rustig. Lekker aandete genuttig langsaan by Hotel en ontbyt op perseel. Goeie oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Mooi, skoon en gerieflik. Alles is skoon en gerieflik, en die dekor (binne- en buitenshuis) is inspirerend! DehanƩ is altyd vriendelik en hulpvaardig, en kan met enigiets help! Ons kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia V
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties. Indien jy in Victoria West wil oorslaap, is Kingswill jou beste keuse. Was 'n lieflike ervaring en ons sou nie twee keer dink om nog 'n aand oor te slaap nie. Dit was net lekker, alles. Dankie aan die lieflike jong miss D wat uit haar pad gegaan het om alles vir ons gemaklik te maak, elke WhatsApp onmiddellik te antwoord. Ek beveel Kingswill aan, bo aan die lys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith (jana) V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Kort. Baie lekker plekkie om by te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflike oorslaapverblyf in netjiese wooneenhede. Sal weer daar bly. Gerieflike oorslaapverblyf in netjiese wooneenhede. Die hotel langs die aandete was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 301

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maederstraat 4, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YzZhZmQ0LTY2OGMtNGQ5YS04ZjljLTFhNmM1YmZjNGMyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 301 5 1 5 4 Maeder Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.404347994477 23.11020250423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang