Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kipepeo Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Kipepeo Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Luke K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke K

Clean and comfortable rooms.

Really nice and comfortable rooms. Host is friendly and helpful.

Sylvia R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia R

Rustig!

Baie lekker gebly! Heerlike ontbyt gehad!

Rene W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene W

Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Sy het soveel moeite gedoen. Ek kan Kipepeo met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Sizwe J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizwe J

5 star accomodation.

The family and I felt at home from the second we arrived until we left. We loved our stay. Susan and her daughter were 5-star hosts. Very beautiful place and clean. I will definitely return one day.

Alta D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Ja ek sal.

Dit was baie netjies en ek sal weer gaan.

Kipepeo Guest House se terugvoer

Baie dankie Alta, dit was ons voorreg om jul hier te kon ontvang. Geniet julle jaar vorentoe.

Kipepeo Guest House
Marius V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Enjoyable stay.

Enjoyable stay, friendly people.

Sewis(HJJ) B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sewis(HJJ) B

Fantasties. Baie behulpsaam en gasvry. Gaan uit hulle pad om gaste gelukkig te hou.

Enigste probleem: Ek sal in die "Rose room" se toilet-gedeelte 'n "extractor fan" in die plafon installeer, andersins was alles perfek.

Alida L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

Heerlik en ontspannend.

Ons kan Susan se gastehuis regtig aanbeveel. Ons is so vriendelik ontvang, sy het uit haar pad gegaan om alles 100 persent vir ons reg te kry. Aandete en ontbyt was uit die boeke, so ook my kort besigtigingstoer wat ek gekry het. Al die kamers is keurig gemeubileer en laat mens dadelik tuis voel. Dankie, Susan, vir 'n welverdiende breek.

Juanita M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M

Gasvry en baie lekker.

Vriendelike en opregte diens. Baie netjies en baie lekker gebly.

Kipepeo Guest House se terugvoer

Ek is bly julle was tevrede ons strewe daarna om mense tuis te lat voel en hul self te geniet. Dankie baie vir julle ondersteuning, Baie groete

Kipepeo Guest House
Josie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josie B

Baie aangename gasvrou.

Ons is baie lief vir diere en daar is honde en die wonderlikste kat. Ons het 'n heerlike ontbyt gekry en baie tuis gevoel. Boshof het ongelukkig nie juis 'n plek om aandete te kry nie.

Chantelle B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Baie lekker.

Baie lekker en mooi net vriendelike personeel.

Jaco V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Ongelooflik mooi en lekker.

Baie dankie Susan. Dit was ongelooflik, die ontbyt was uit die boeke. Jou vriendelikheid sal ver gesoek word.

Kipepeo Guest House se terugvoer

Goeie dag Jaco,

Baie dankie dis vir my so lekker. Wonderlike jaar vorentoe.

Kipepeo Guest House
Maggie A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie A

Waarde vir geld.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ekstra myl gegaan. Diens uitstekend en kamer was fantasties! Sal enige tyd weer daar gaan slaap. Hou so aan, Susan, en nogmaals dankie.

Kipepeo Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dis my voorreg om al die pragtige mense te leer ken.

Kipepeo Guest House
Dewald V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Uitstekend.

Ek was verras met die heerlike ontbyt, het lekker geslaap, skoon water en baie koffie, melk en suiker. Stil en rustig. Tot gratis WiFi.

Andrew M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Everything was excellent, clean, and nice breakfast.

See stars.

Deon E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E

Ruim, netjiese kamers.

Kamers is ruim en baie netjies, gerieflik en voel dadelik tuis. Ek sou wel voorstel dat honde toegemaak word sodat gaste nie moet sukkel om honde binne erf te hou nie.

Ronel E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel E

Gesellig, veilig en netjies.

Dankie vir wonderlike etes en goeie verblyf.

Kipepeo Guest House se terugvoer

Baie dankie waardeer. Dit is vir my baie lekker om te weet gaste geniet die verblyf.

Kipepeo Guest House
Lerina W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina W

Waarde vir geld.

Rustige atmosfeer, Susan en Joppie baie dankie vir 'n heerlike bederftyd, baie dankie vir heerlike ontbyte! Meer nog dankie vir privaatheid, alhoewel ons op ons eie was kon ons julle enige tyd pla! Baie sterkte met opkomende opgraderings. Ons sien julle beslis weer, en weer in die Butterfly kamer!

Minnette J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette J

Netjiese, stylvolle en gerieflike verblyf.

Uitstekende waarde vir geld. Baie gerieflik en stylvol. Kamer word elke dag verfris. Gasvrou doen baie spesiale moeite met ontbyt.

Isabella Catharina V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella Catharina V

Goeie fasiliteite gemeng met plattelandse gasvryheid.

Baie aangename verblyf wat aanbeveel kan word.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sune F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune F

Oase na ver reis.

Susan is 'n gasvrye persoon wat ons verblyf aangenaam gemaak het. Die Butterfly kamer is pragtig en ruim. Die lugversorging was 'n lafenis. Sy doen baie moeite met haar tuin. Die ontbyt is heerlik. Sal graag weer daar oorslaap.

Elsabe B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Uitstekende diens, skoon en vyfster-aandete en ontbyt!

Ek sal Kipepeo enige tyd aanbeveel. Joppie en Susan is uiters gasvry en nadat ek gevra het vir "net iets ligs vir aandete", het Susan ons bederf met 'n skaapboud en heerlike bykosse! Uitstekende ontbyt en die kamers het alles wat mens nodig het! Hoogs aan te bevole!

Kipepeo Guest House se terugvoer

Dis vir ons net plesier om gaste te bederf.

Kipepeo Guest House
Tereza P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tereza P

Comfort and cleanliness.

A lovely place, comfortable and clean.

Kipepeo Guest House se terugvoer

Glad to hear!

Kipepeo Guest House
Cobus V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Baie aangename, gasvrye verblyf.

Uiters vriendelike en gasvrye versorging. Uitsonderlike lekker ontbyt. Baie bedagsaam. Sterk aanbeveel. Kan verbeter met gordyn tussen slaapkamer en badkamer.

Kipepeo Guest House se terugvoer

Thank you, appreciate comments and will put a door in.

Kipepeo Guest House
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 6A, Boshof, 8340, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f60e2098e6f609eac768f115942e09f311021e7bfe2c9e1c4cb737355dacf7154d230c9756ee673f6c9f0b6a5e1969c5316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 6A Fourie Street Boshof 8340 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.535643164457 25.242426851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang