Kipepeo Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Luke K - Jun 2024
Algehele gradering
Clean and comfortable rooms.
Sylvia R - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig!
Rene W - Mei 2023
Algehele gradering
Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.
Sizwe J - Apr 2023
Algehele gradering
5 star accomodation.
Alta D - Jan 2023
Algehele gradering
Ja ek sal.
Kipepeo Guest House se terugvoer
Baie dankie Alta, dit was ons voorreg om jul hier te kon ontvang. Geniet julle jaar vorentoe.
Marius V - Mei 2023
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Sewis(HJJ) B - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties. Baie behulpsaam en gasvry. Gaan uit hulle pad om gaste gelukkig te hou.
Alida L - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Juanita M - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvry en baie lekker.
Kipepeo Guest House se terugvoer
Ek is bly julle was tevrede ons strewe daarna om mense tuis te lat voel en hul self te geniet. Dankie baie vir julle ondersteuning, Baie groete
Josie B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename gasvrou.
Chantelle B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Jaco V - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en lekker.
Kipepeo Guest House se terugvoer
Goeie dag Jaco,
Baie dankie dis vir my so lekker. Wonderlike jaar vorentoe.
Maggie A - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kipepeo Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dis my voorreg om al die pragtige mense te leer ken.
Dewald V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Andrew M - Mrt 2018
Algehele gradering
Everything was excellent, clean, and nice breakfast.
Deon E - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim, netjiese kamers.
Ronel E - Okt 2018
Algehele gradering
Gesellig, veilig en netjies.
Kipepeo Guest House se terugvoer
Baie dankie waardeer. Dit is vir my baie lekker om te weet gaste geniet die verblyf.
Lerina W - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Minnette J - Jun 2017
Algehele gradering
Netjiese, stylvolle en gerieflike verblyf.
Isabella Catharina V - Sep 2017
Algehele gradering
Goeie fasiliteite gemeng met plattelandse gasvryheid.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Sune F - Des 2016
Algehele gradering
Oase na ver reis.
Elsabe B - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens, skoon en vyfster-aandete en ontbyt!
Kipepeo Guest House se terugvoer
Dis vir ons net plesier om gaste te bederf.
Tereza P - Mei 2016
Algehele gradering
Comfort and cleanliness.
Kipepeo Guest House se terugvoer
Glad to hear!
Cobus V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangename, gasvrye verblyf.
Kipepeo Guest House se terugvoer
Thank you, appreciate comments and will put a door in.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 6A, Boshof, 8340, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang