Kiri-Rus
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruis-weg 1555, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kiri-Rus is 'n huis in Marlothpark en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf omring deur vrylopende wild. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rustige verblyf.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad en stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die huis lei na 'n stoep met oorgenoeg sitplek, 'n ingeboude braai en 'n plonspoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Volstruis-weg 1555, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruis-weg 1555, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang