Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kirstenbos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Kirstenbos
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Santie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Aangename verblyf.

Ek en my dogter het 1 nag by Kirstenbos oorgeslaap. Die akkommodasie is skoon, netjies en veilig. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Ria V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Ek het onmiddellik gemaklik gevoel by Kirstenbos.

Die gasheer het my vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies, ruim en skoon. Die perseel is maklik toeganklik vir gaste en voorwaar 'n rustige atmosfeer.

Nadine B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B

Stilste, rustige, skoonste gastehuis met die aangenaamste eienaars.

My verblyf by Kirstenbos was baie aangeneem, van die gasvryheid van Tiaan, tot die stil omgewing en die netjiese en skoon kamers. Hierdie gastehuis word vir enige sakereisiger aanbeveel.

Christa F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Vriendelike, rustige en gemaklike verblyf!

Ons is baie hartlik ontvang deur die eienaar en gawe gasheer van Kirstenbos! Verblyf sluit ‘n heerlike en groot ontbyt in! Pragtig, rustig, skoon en netjies! Dankie, ons het lekker by julle gebly!

Hester S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Fantasties.

Ek bevel Kirstenbos met die grootste vrymoedigheid aan. Dit is in 'n lieflike area, baie veilig, stil, silwerskoon en met eg Namibiese gasvryheid. Goeie waarde vir geld. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en dat ons niks kort kom nie. Kan dit absoluut aanbeveel.

Thea V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

It is a lovely guesthouse and we had a great stay.

Kirstenbosch is a very stylish and beautiful guesthouse. It is located on a plot and is surrounded by trees and is therefore very quiet and peaceful. It is still very close to all shops and the university. It is lovely and we had a great stay there. Thank you.

Ronita F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronita F

Tuiste ver van die huis.

Kirstenbos is 'n baie aangename plekkie om te bly, jy voel dadelik tuis. Die gasheer is baie vriendelik en gasvry. Ons was vriendelik ontvang en die kamer was netjies skoon. Ontbyt was heerlik, lekker regte boeretroos koffie in die oggende. Perfekte tydjie daar gehad. Sal Kirstenbos aanbeveel vir enige iemand.

Amanda D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Sal Kirstenbos beslis aanbeveel!

Pragtige, skoon kamers. Vriendelike ontvangs. Heerlike onfbyt.

Anjo V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjo V

Ons het so heerlik gebly in 'n pragtige plek met vriendelike gashere!

Baie dankie Kirstenbos vir julle moeite met ons oorslaap. Ons het ons 21ste huweliksherdenking by julle in styl gevier! Julle plekkie is pragtig en julle stukkie bos is 'n lafenis vir die siel!

Eurika R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika R

Baie rustig, skoon en netjies.

Lieflike plekkie, met die mooiste dekor en alles wat jy nodig het. Ontbyt was heerlik en Tiaan baie gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer daar bly. Dankie, was heerlik.

Annemarie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Super cosy én baie vriendelike ontvangs.

Heerlike ontbyt, pragtige kamers!

Rg R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rg R

Smaakvol en rustig.

'n Netjiese gastehuis met goeie geriewe en vriendelike diens. Geleë in die pragtige Mooivallei, 'n rustige buurt in Potch weg van die besige gebied rondom die kampus. Vreedsaam en prentjiemooi.

Elaine G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G

Gasvry en vriendelik.

Kirstenbos is ideaal geleë, in 'n lieflike landelike atmosfeer. Dit voel soos 'n huis weg van die huis. Vriendelike en baie gasvrye diens met netjiese en ruim kamers.

Darrell K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrell K

Tiaan is an exceptional host and made me feel more than at home.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tiaan is 'n uitsonderlike gasheer en het my baie tuis laat voel.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sam K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam K

I thoroughly enjoyed my stay at Kirstenbos.

The peaceful atmosphere, delicious breakfasts, engaging host and the central location made my stay enjoyable. The rustic decor and clean and tidy bedroom setting together with the cosy electric blanket made the cold nights cosy and comfortable.

Charne O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne O

Uitstekende diens.

Baie huislike atmosfeer. Verblyf pragtig en skoon en rustige atmosfeer. Heerlike ontbyt.

Adrian D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D

Uitstekend, waarde vir geld, stil, netjies, puik diens.

Dankie vir 'n pragtige, skoon plekkie, stylvol gemeubileer. Rustige atmosfeer, kan dit werklik aanbeveel en sal dit definitief in die toekoms weer besoek. Die ontbyt was heerlik, so ook die omgewing en die atmosfeer. As jy op soek is na stilte is dit die plekkie vir jou.

Hb D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hb D

Ons het heerlik gebly. Baie stil en goeie diens en gasvryheid. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Fyn detail van die gastehuis het ons opgeval. Die eienaars is heeltyd daar, baie gasvry en behulpsaam. Die area waarin die gastehuis geleë is, is baie stil en veilig. Al is dit uit die verkeer uit, is mens steeds baie naby aan universiteit en skole van die omgewing, asook inkopiesentrums. Die ontbyt wat bedien word, het 'n persoonlike identiteit! Dit is voorwaar aan te bevele!

Susan W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Our host, Tiaan, was friendly and went out of his way to make sure we were comfortable, Kirstenbos is conveniently located, peaceful and private. We'll definitely stay again.

Our stay at Kirstenbos was extremely comfortable. The rooms are beautifully decorated, private, secure and the breakfast was delicious. Our host, Tiaan, was friendly, helpful and informative about Potchefstroom which was a bonus for us as it was our first visit to the university town.

Rozaan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan M

Ons gasheer het ons baie welkom laat voel!

Die kamer en dit wat aangebied was op julle webstuiste, het aan al die verwagtinge voldoen en meer. Dankie, ons het baie lekker gebly!

Jessica H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica H

Excellent welcome and so much attention to detail.

I would highly recommend it to anybody to stay here. Everything is immaculate and beautifully decorated. Enjoying breakfast while looking out at the garden was lovely.

Eurika B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika B

Drie nagte oorgeslaap. Heerlik gebly. Als was perfek.

Fantastiese verblyf en baie rustig.

Sonja L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Pragtige kamer en vriendelike diens.

Baie mooi kamer en heerlike ontbyt!

Elsie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie D

Pragtig, stylvol, veilig.

Tiaan, baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het die kuier ongelooflik baie geniet. Die twee kamers langs mekaar werk baie goed. Dit is die ideale plek om te kuier as jou studente kinders min huis toe kom, by Kirstenbos kan mens heerlik as 'n gesin saam kuier. Die gastekamers is baie gemaklik, skoon en die linne gee die kamers 'n heerlike gevoel van vars en skoon. Dankie vir jou moeite met die heerlike ontbyt. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Lizelle K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Heerlik.

Baie lekker gebly en fantastiese ontbyt!

Burgert H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert H

Uitstekende oornagverblyf.

Verblyf was baie netjies en ontbyt was uistekend! Ek sal vir seker weer hier oornag.

Lindie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H

Lovely, lovely stay.

We stayed at Kirstenbos for my graduation ceremony. What a lovely, lovely place. It is removed from mid-town and located between small holdings. So peaceful! The rooms are tastefully decorated and the garden is beautiful and borders on being a small forest. The hosts are very friendly and helpful. Breakfast was great. The only complaint is that breakfast was served a little later than arranged and this was quite stressful as we had to be on campus at a certain time. I would definitely stay here again if I travel to Potch!

Marius V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Netjies en aangenaam.

Baie gasvrye mense. Netjiese kamers in stil omgewing. Ontbyt baie goed. Sal beslis weer daar gaan oornag. Volgende keer bietjie tyd in die tuin met die bos spandeer.

Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paganinni-straat 33, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8JAUHdmFxHFSAQ20u1edkBfCtPZqfNpbH623EvGFg6AXBPnlU3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 33 Paganinni Street Mooivallei 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.689686747661 27.110398113728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang