Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kirstenbos

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paganinni-straat 33, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Vanaf R725 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kirstenbos is 'n B&B geleë op 'n kleinhoewe in die Mooivalleipark-area in Potchefstroom binne 5 minute se ry vanaf die Noordwes-Universiteit se kampus, naby mediese en sportgeriewe in Potchefstroom.

Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en vir 'n kind kan 'n ekstra bed voorsien word. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n TV met volledige DStv-kanale en WiFi-toegang. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamer het 'n aparte ingang en sy eie stoep met 'n bosuitsig en sitplek buite om soggens of middag te ontspan.

Gaste kan van die swembad en staproetes op die plaas gebruik maak. Daar is oorgenoeg en veilige parkeerplek. Gaste kan 'n bosontbyt geniet wat bestaan uit vrugtesap, koffie, tee, jogurt, melk, muesli, brood, eier, spek, wors of maalvleis. Ontbyt kan in die eetkamer of onder die bome in die woud bedien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Paganinni-straat 33, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes
  • Gaste dink Kirstenbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paganinni-straat 33, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8JAUHdmFxHFSAQ20u1edkBfCtPZqfNpbH623EvGFg6AXBPnlU3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 33 Paganinni Street Mooivallei 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.689686747661 27.110398113728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang