Kismet Farm
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe en sluit koffie- en teemaakgeriewe in. Ander geriewe sluit 'n TV met volledige DStv en 'n yskassie in. Daar is dubbeldeure wat na 'n lieflike tuin-uitsig, 'n grasdak-gazebo en 'n braai-area lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lakeview-rylaan 165, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng