Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kismet Farm

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Kismet Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nelius K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius K

Heerlik rustig, goeie ligging en uiters goed toegerus.

Ons het by Kismet Farm in die kothuis tuisgegaan toe ons 'n troue by 'n nabygeleë venue bygewoon het. Ons was 4 vriende en die kothuis was bo-verwagting toegerus, inteendeel ons was bitter beïndruk met die ruim kamers, heerlike kuier areas en pragtige tuin! Waarde vir geld sonder twyfel. Ons sal vir seker weer teruggaan na Kismet - en volgende keer langer bly! Baie dankie Lee vir die vriendelike ontvangs, hulpvaardigheid en gasvryheid!

Kismet Farm se terugvoer

Thank you for the lovely review. We look forward to your next visit.
Regards, Lee.

Kismet Farm
Hennie C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie C

Stil en rustig.

Alle geriewe, en pragtige tuin in stil omgewing en 'n ware gasvrou.

Karla F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla F

Wonderlike plek!

Dit is 'n wonderlike plek om oor te bly! Dit is pragtig, netjies, rustig en die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Ek beveel Kismet Farm vir almal aan. Ons sal enige tyd weer daar oorbly!

Sarel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Baie nice en stunning plek.

Ek slaap redelik by verskillende gastehuise en tot nou toe was Kismet Farm tops, veral gesien in die prys wat jy betaal, sal enige tyd weer hier oorslaap.

Ilze B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Hartsmense wat jou laat tuis voel. Ongelooflik!

Dis voorwaar 'n wonderlike ervaring. 'n Huis weg van jou huis. Die mense is vreeslik gasvry, ware hartsmense wat jou van die eerste oomblik af laat tuis voel. Rustige stil atmosfeer, met ongelooflike uitsig. 'n Moet op elke person se lysie.

Wayne Y - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne Y

Dit was rustig en waarde vir geld.

Kismet farm is naby Krugersdorp en waarde vir geld. Mense is baie vriendelik en die kos was goed. Sal weer daar oorbly ek het dit baie geniet en veilig gevoel.

Kismet Farm se terugvoer

Baie dankie.

Kismet Farm
Marita D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D

Verblyf was rustig, perseel is veilig en is goed ingerig en geriewe was netjies en skoon.

Kismet farm het ons tegemoetgekom om ons vroeër te kon laat ingaan. Ons was baie vriendelik en gasvry ontvang. Die suite was baie ruim, baie goed ingerig en kraakvars skoon. Ons het 'n heerlike verblyf gehad en kan Kismet Farm regtig aanbeveel. Ons sal beslis Kismet Farms weer gebruik as ons net bietjie wil wegbreek.

Kismet Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie

Kismet Farm
Bernadett J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadett J

Heerlike plaasatmosfeer.

Netjiese, skoon, veilige plek met goeie geriewe.

Kismet Farm se terugvoer

Thank you for your lovely review.
Kind regards,
Kismet Farm

Kismet Farm
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeview-rylaan 165, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZu5XuH7Ds0kkty0AQ3I4HaiVNboh0iBbuGy1RaXiIoLBCal9Hk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 165 Lakeview Drive Rietfontein 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.035268125001 27.893225041087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang