Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kismet Farm

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nelius K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Heerlik rustig, goeie ligging en uiters goed toegerus. Ons het by Kismet Farm in die kothuis tuisgegaan toe ons 'n troue by 'n nabygeleë venue bygewoon het. Ons was 4 vriende en die kothuis was bo-verwagting toegerus, inteendeel ons was bitter beïndruk met die ruim kamers, heerlike kuier areas en pragtige tuin! Waarde vir geld sonder twyfel. Ons sal vir seker weer teruggaan na Kismet - en volgende keer langer bly! Baie dankie Lee vir die vriendelike ontvangs, hulpvaardigheid en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee Anne
Kismet Farm
Thank you for the lovely review. We look forward to your next visit. Regards, Lee.

Hennie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Stil en rustig. Alle geriewe, en pragtige tuin in stil omgewing en 'n ware gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karla F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

Wonderlike plek! Dit is 'n wonderlike plek om oor te bly! Dit is pragtig, netjies, rustig en die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Ek beveel Kismet Farm vir almal aan. Ons sal enige tyd weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Baie nice en stunning plek. Ek slaap redelik by verskillende gastehuise en tot nou toe was Kismet Farm tops, veral gesien in die prys wat jy betaal, sal enige tyd weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Hartsmense wat jou laat tuis voel. Ongelooflik! Dis voorwaar 'n wonderlike ervaring. 'n Huis weg van jou huis. Die mense is vreeslik gasvry, ware hartsmense wat jou van die eerste oomblik af laat tuis voel. Rustige stil atmosfeer, met ongelooflike uitsig. 'n Moet op elke person se lysie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne Y
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Dit was rustig en waarde vir geld. Kismet farm is naby Krugersdorp en waarde vir geld. Mense is baie vriendelik en die kos was goed. Sal weer daar oorbly ek het dit baie geniet en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee Anne
Kismet Farm
Baie dankie.

Marita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Verblyf was rustig, perseel is veilig en is goed ingerig en geriewe was netjies en skoon. Kismet farm het ons tegemoetgekom om ons vroeër te kon laat ingaan. Ons was baie vriendelik en gasvry ontvang. Die suite was baie ruim, baie goed ingerig en kraakvars skoon. Ons het 'n heerlike verblyf gehad en kan Kismet Farm regtig aanbeveel. Ons sal beslis Kismet Farms weer gebruik as ons net bietjie wil wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee Anne
Kismet Farm
Baie dankie vir jou pragtige resensie

Bernadett J
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2019

Heerlike plaasatmosfeer. Netjiese, skoon, veilige plek met goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee Anne
Kismet Farm
Thank you for your lovely review. Kind regards, Kismet Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakeview-rylaan 165, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZu5XuH7Ds0kkty0AQ3I4HaiVNboh0iBbuGy1RaXiIoLBCal9Hk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 165 Lakeview Drive Rietfontein 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.035268125001 27.893225041087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang