Kismet Farm
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lakeview-rylaan 165, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kismet Farm is 'n unieke plattelandse bestemming in Muldersdrift, Gauteng. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is ideaal vir gaste wat die Wieg van die Mensdom wil besoek asook 'n gerieflike oornagplek.
Die verblyf beskik oor 'n kothuis en 'n aparte suite om van te kies en om aan gaste se behoeftes te voldoen.
Die unieke distrikstyl-dekor sal gaste tuis laat voel. Ander kenmerke in die eenhede sluit gehaltelinne en -handdoeke, 'n TV met volledige DStv, 'n basiese kroegie, versnaperinge en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe met hout wat voorsien word.
Ontbyt, middagete of aandete kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Die plaas spog met oop ruimtes en 'n seisoenale tuin. Gaste het toegang tot 'n swembad om in af te koel op die warm somersdae, 'n pottebakkery-ateljee en fietse is beskikbaar om te huur.
Gaste kry veilige, onderdakparkeerplek op die perseel met sleutelbordtoegang en gewapende reaksie.
Die plaas is gerieflik naby Lanseria Internasionale Lughawe en trou-venues geleë. Kismet Farm is aangrensend aan Happy Island Waterworld.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lee Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lakeview-rylaan 165, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Gaste dink Kismet Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonnedal Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lakeview-rylaan 165, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang