Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kitchen51 Cottages

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: B1, Geduld Plaas Nr 51, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R1 465 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kitchen51 Cottages is op 'n skilderagtige plaas 40 km buite die dorp Keetmanshoop, reg langs die B1 in Namibië. Hierdie verblyf is die ideale wegbreekplek vir vriende en familie wat Namibië wil verken en die stilte wil geniet.

Verblyf word in 7 losstaande eenhede gebied. Die tripelkamer bied slaapplek aan 3 gaste, en die gesinskamer bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n etenstafel met sitplek vir 4, lugversorging, gratis WiFi, 'n privaat en suite-badkamer en 'n stoep met 'n etenstafel en stoele. Die gasteplaas het 'n swembad, sonstoele en 'n gemeenskaplike onderdak-kuierarea.

Gaste kan aandete en ontbyt vooraf bestel wat by hul kamer afgelewer sal word, of hulle kan die gemeenskaplike braaigeriewe geniet wat 'n braairooster, kasserol en vuuraanstekers insluit. Die verblyf het veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. In Keetmanshoop het gaste toegang tot verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Daar is ook staproetes, fietsryroetes en 'n uitkykpunt wat met 'n sedanmotor bereik kan word op die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lourens H
5.0
Excellent. Kitchen 51 is 'n moet. Hulle hulp en gasvryheid is uitstekend.
Sep 2024
Donna T
5.0
Great attention to detail. Fantasties, goeie waarde vir geld. Lekker gebraai en gesels met tannie. Aubrey, die nagwag het 6 uur die oggend die gasbott...
Sien meer
Jul 2024
Nik M
Saam met lewensmaat
5.0
Average. Generally, we were happy. The supper that we ordered was good. We were disappointed with the Continental breakfast. The room w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Louise L
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf met wonderlike Namibiese gasvryheid. Heerlike aandete, netjiese verblyf, en wonderlike gasvryheid. Petro is 'n wonderlike gasvrou.
Jun 2024
Anelia Z
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik oorgeslaap! Dis 'n baie oulike plek, die aircon maak heerlik koel, die aandete was uit die boeke gewees, en jou kar is veilig onder 'n...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • B1, Geduld Plaas Nr 51, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink Kitchen51 Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R1 465
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 465
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: B1, Geduld Plaas Nr 51, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bbc0f373c7f9937552e425cfbe5297ddcc3d3298c35291f33ea1ad8169bdb5b72893c4bec692f3f223684b826677a9293c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 465 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 B1 Geduld Farm Nr 51 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.743548688215 18.494933101349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang